Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,479
- Reaction score
- 3,030
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Jakkals said:Ja nee, Witrivier was nie 'n wyse besluit vir twee aande nie. :xxbah:Vis Arend said:
Ek kan my gat skop ek het Swadini gemis, my broer vertel my ek moet soontoe gaan, maar poepol ry mos terug na Witrivier. ???
Jip, het gehoor dit kan kook daar in die mid somer.
Hier is 'n paar fodies van hoe dit by Swadini lyk, baie nice kamp tussen die kraanse met silwer skoon amblusie geriewe, ek het laas in die weermag sulke blink buite kraane gesien.
:angryfire: :BangHead: :BangHead: :BangHead: :BangHead: :BangHead: :angryfire: