Roela
Race Dog
Jis ouens.
All of a sudden het my speedo en reffcounter begin rondspring as ek growwe pad ry. Die FI liggie flikker ook. Het al die battery koppe skoon gemaak en ook gekyk dat hy nerens short nie. My volg stap is om al die plugs daar agter die fairing/ ligte uit te trek en electronic cleaner te spuit.
Nog enige raad?
Thanx Dudes