990 Probleembies, help gou boffins!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis manne
Ek het my bike, 2007 990 S met 47 000km laat diens.
Saterdag gery om te kyk of alles reg is. By Napier petrol gegooi, toe ek sleutel draai is alles vrek behalwe die hooflig. Fuses gekyk, drade gepluk, fokkolie, niks maak, lap skud. Gooi toe solank vrou se bike vol, toe ek weer my sleutel draai is alles dood reg. Nou, ons gaan oor 2 weke Lesotho toe en ek wil nie sulke moeilikheid tussen die Basoetoe ponies hê nie. Wat kan dit wees? Fuses wat gecorode is?
O ja, die clutch lever raak ook pap na 'n tydjie, as ek so 'n paar keer pomp is hy weer styf. Airlock miskien? Hoe maak ek dit reg?
Verder loop die bike natkak en is ek reg vir die trip!
Dankie manne, ek wag vir julle.
Duiwel
 
Top