A HONEYMOON 30 YEARS OVERDUE – (18 SNLV)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Moet nou net nie op die bus ook verdwaal nie.  Of is daar nie 'n toilet op hom nie?   >:D :peepwall: :imaposer:

Jis ou JMOL, ek is nou waaragtig skoon jaloers op julle vakansie.  Julle het sommer lekker al die toeriste dinge gedoen waarvoor mens nooit eintlik tyd kry nie.  Kaapstad lyk sommer weer asof dit kan lekker wees. G'n wonder die buitelanders is gaande daaroor nie.

Maar wag laat jy nou eers verder vertel ...
 
Dorsland - ek sal nooit in my lewe kan teruggee wat die kinders ons gegee het nie.

Ek en Milly is bevoorreg om sulke kinders en skoondogter / seun te he.

Selfs die kleindogter like my  :lol8:  Weet ook nou nie of ons dogter haar verplig om met my nice te wees nie  :imaposer:
 
Apparently we had to get onto another bus to go to Table Mountain.

Hi-jack my own thread -
Glad LJ, Celesette & Ou Bees was with me otherwise I would have been on the bus riding in circles all the time. 

Ou Bees often goes to Germany for two weeks and she keeps on telling me I must come the last week-end and then the 2 of us can spend a week or two travelling - ai ai ai - I am just not rustig about it  :deal: 
Hi-Jack off

Tickets were bought and off we go, and we are now on a "topless" bus, top floor, in the front  :biggrin:

main.php


The driver and co-driver

main.php


main.php


main.php


main.php


Groeps-selfie
 
We were glad that we were on a bus!!  He stopped right at the front and we waited in the queue.  There were a lot of people and various languages were spoken  :deal:   :lamer:   :patch:   :peepwall:

The queue moved fast and before long we were at the front again.

main.php


main.php


It is about 20 years plus the last time I went up the mountain - they still had baboons pulling the ropes - these days it is all done by cables and the floor is turning so that you can have a 360 view  :lol8:

main.php


main.php


main.php


main.php


main.php


main.php
 
subie said:
Carrots said:
Offshore said:
Ouboet, Ou Bees is darem pragtig, as ek so na jou troufodies kyk lyk dit maar asof jy 'n lucky Bliksem was, jy is seker maar goed met woorde. ;)

:imaposer:

Sit in dieselfde rigting en dink en wat vir n bynaam is "ou bees" vir so n mooi vrou  :eek7:

:spitcoffee:

Ja, Subie.  Ek het ook altyd gehoor van "Ou Bees" en in my geestesoog het ek hierdie dik-nors-antie gesien.  Toe ek Millie die eerste keer ontmoet het, het ek vir 'n sekonde of twee gewonder het of Jaco dan nou sy "skelmpie" hier aan my voorstel!  Dis dan so heeltemal buite sy aard  :eek:.  Ek was behoorlik confused. 

Ons was 'n klomp wat besluit het dat die Bees-storie nie regtig by Millie pas nie en Bie het haar J-MUIS gedoop, so, vir baie van ons is sy J-Muis.  ;D

 
After Table Mountain we were taken around back to the Water Front (?)

main.php


main.php


main.php


main.php


main.php


This was the first light house in SA.

main.php


And if I am not mistaken, the Somerset Hospital, the first hospital in SA(??)

main.php


They didn't want me to take the bike home, so we left without it.

That was day 5 - the rest to follow.  :)
 
DAY 6 Thursday – 2014-12-25

Nothing serious. 

Went to church the morning, back home and LJ & Celeste prepared the food.  OK – we also helped  :deal:  :bueller:  :biggrin:

Later the afternoon we went for a drive around town and dreamed about houses we can buy  :peepwall:

main.php


See for yourself - I helped

main.php


main.php


We were honored to be the first people to share Christmas with them in their first house and as a married couple.
 
Mev Vis Arend said:
Ja, Subie.  Ek het ook altyd gehoor van "Ou Bees" en in my geestesoog het ek hierdie dik-nors-antie gesien

Jy moes haar in haar jong dae gesien het as ek betyds by die huis gekom het - betyds vir werk die volgende oggend  :peepwall:  :pot:  :lamer: 

:spitcoffee:  :spitcoffee:  :spitcoffee:
 
DAY 7 Friday – 2014-12-26

Early morning we left home and went to “Ons Huisie” in Blouberg Strand. 

After that we went to Hout Bay, Chapmanspeak, Simonstown, Fish Hoek etc, back home.

main.php


main.php


After breakfast our ship arrived, small, but beggars cannot be choosers

main.php


main.php


main.php


main.php


main.php


main.php

 
Chapmanspeak - how many times did we run Two Oceans.  When riding here we were asking each other the whole time, do you remember this, and that and that day - etc.....  Good memories.  :'(  :'(  :'(

main.php


main.php


main.php


main.php


main.php


main.php


main.php


I didn't take a kiekie of a "spotter" that was sitting here.  LJ told me that the person in the little house / guard house is a spotter as he spots sharks.  I had a chat to the lady and she told me about her work and what she does and how it works.

Interest to see what people do to earn a living.

That was day 7  :biggrin:
 
Hierdie fotos en lees het my nou een ding gewys. Dis dalk tyd dat ons weer toeriste in ons eie land word. Kyk na die mooi argitektuur op die fotos. To do list vir die somer? Vat die rooi bus! :ricky:
 
Kettingsaag said:
Hierdie fotos en lees het my nou een ding gewys. Dis dalk tyd dat ons weer toeriste in ons eie land word. Kyk na die mooi argitektuur op die fotos. To do list vir die somer? Vat die rooi bus! :ricky:
Stem volkome saam met jou.  :thumleft:
 
Ai....dis nou maar net meer as bevange om in die Kaap te bly......en dan vra mense hoekom jy die Transvaal sak en pak los.

Baie goeie kiekies wag vir die res.
 
Baie nice JMOL, ek ry lekker saam. :thumleft:



Maar ek kan ook nie anders as om saam met 'n vorige post te stem nie, jy moes/is seker baie glad met die mond om so mooi vrou te kon kry. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Top