A short Sani surprise

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jou foto's bring vele herinneringe terug. Dit is, weereens, goeie foto's, maar jy weet goed dat foto's nie kan weergee wat jy daarbo sien en ervaar nie. Daar is soveel meer wat foto's net nie kan vasvang en oordra nie. Dit is 'n ervaring van iets wat jy moet self meemaak. Soos jy dit nou meegemaak het. En ek dit nou mis. Asof jy bo-op die wêreld ry. Dankie vir daai terugflitse. Jy het dit goed vasgevang.  :thumleft:
 
eberhard said:

Dis waar Eberhard,  so al as of mens 'bo op die wereld is en dit herinder my so baie aan my uitstappies op Gough.
Ek dink  n staptoer in Lesotho sal baie lekker wees.
Miskien eendag  :)
 
Tom van Brits said:
Now unfortunately I never got a picture of Martin out of respect, I know he does rarely future in pictures and I am not sure if he has a photo phobia but I respect people for their views and did not want to sound pushy to get a pic.

Maybe there are few photo's of Xpat in his RRs because he usually rides alone, and when he doesn't, he's the one behind the camera :laughing4:

Beautiful photo's, glad you had a good trip :thumleft:
 
Nice one, Tom, sheez you covered some serious mileage!
 
Tom, die ontmoeding op Sani was nou my kers geskenk gewees. Dankie vir die fotos en bly ek kon die "favour return " Ons het deur gery tot op Afriski en as gevolg van die weer moes ons slap plek kry.
Die keer ontmoed ons vir Wessel Bosman buite in die parkeer area, besig om te oefen. Mense wat n plek  :thumleft: Volgende dag is ons deur na Maseru en ek die dag daarna uit by Maseru brug huistoe via Ladybrand, Ficksburg, Sterkfontein/ Oliviershoek pas na Wartburg  :ricky: Richards Baai. 
 
Askies Rynhardt, kry ek per ongeluk jou forum naam vroër verkeerd.
Net so voorreg ok jou ook te kon ontmoed mater :thumleft:
Bly julle het lekker getoer verder, Groete!
 
Lekker trip Tom. Hoop ons lees nog n paar in die toekoms. :deal: :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Lekker trip Tom. Hoop ons lees nog n paar in die toekoms. :deal: :thumleft:

Dankie baie Chris! Moet se daai 'bash plate' het die trick gedoen en lyk netjies!

Ek het vandag gou olie en olie filter gedoen. Was verbaas om te sien hoe skoon die olie is na 7000km. Honda beveel aan dat dienste elke 1200km gedoen word maar ek het besluit om olie elke 6000 te doen.
Die Honda het al 27000km gedoen!

Ek sal ongelukking nie spoedig weer n langpad trippie kan doen nie, als sal maar hier rond wees - dagtrippies dalk maar as ek iets interessants ry sal ek weer n RR doen.
 
Reg hier in my agterplaas, ek sou graag wou blad skud Tom.  Volgende keer.
 
ktmmer said:
Reg hier in my agterplaas, ek sou graag wou blad skud Tom.  Volgende keer.

At nee, volgende keer mater!  :thumleft:
 
Tom van Brits said:
What is the change of meeting another old cyber friend?...Hinksding what a surprise as well!!  :laughing4: :laughing4:

Wasn't me, but would have loved to be there! 8)
 
Hinksding said:
Tom van Brits said:
What is the change of meeting another old cyber friend?...Hinksding what a surprise as well!!  :laughing4: :laughing4:

Wasn't me, but would have loved to be there! 8)

:peepwall:

Sorry I was a bit 'deurmekaar'  :laughing4: :imaposer:

Next time :thumleft:
 
Top