We know this RR comes from your heart
To have a heart he has to have a "binneste", somehow I doubt that eepwall: >
To have a heart he has to have a "binneste", somehow I doubt that eepwall: >
2StrokeDan said:0012 said:daai wilhelm bra lyk soos n bra vanaf my klas op stellies, groot tat oor die een kyt? Meganiese ing?
As dit die ou is waaraan ek dink is hy n moerse nice bra, love adventure, een keer n catamaran van die kaap af oor ge "sail" amerika toe vir n klient.
Moet hy wees, groot "sailor", en werk tans vir bootbouers.
Ek het nie sy kuite so mooi bekyk nie. :eek7: eepwall:
0012 said:daai wilhelm bra lyk soos n bra vanaf my klas op stellies, groot tat oor die een kyt? Meganiese ing?
As dit die ou is waaraan ek dink is hy n moerse nice bra, love adventure, een keer n catamaran van die kaap af oor ge "sail" amerika toe vir n klient.
ChrisL - DUSTRIDERS said:n Lotis flower...
dan moet hy skeef wees, n man aan die regte kant van die draad sou n Lotis kar op sy kuit laat tat het. :deal: eepwall: :lol8: >
MiniDan said:0012 dit is verseker die ou waaraan jy dink. Wilhelm het n moerse tattoo op sy been ja, n Lotis flower...
Stroke Her said:Jammer man...besig om bike te pak en gps routes uit te werk. Ek ry Donderdag alweer...
Stroke Her said:Jy kan maar dorings strooi...die wind sal hulle wegwaai
Ek vat n pel gou vir n overnight op Verneukpan. Arme man werk offshore en het 2 kleintjies so sy tyd is maar beperk.
Enter your email address to join: