A three day trip into the Klein Karoo.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
We know this RR comes from your heart

To have a heart he has to have a "binneste", somehow I doubt that :peepwall: >:D ;)
 
2StrokeDan said:
0012 said:
daai wilhelm bra lyk soos n bra vanaf my klas op stellies, groot tat oor die een kyt? Meganiese ing?
As dit die ou is waaraan ek dink is hy n moerse nice bra, love adventure, een keer n catamaran van die kaap af oor ge "sail" amerika toe vir n klient.

Moet hy wees, groot "sailor", en werk tans vir bootbouers.

Ek het nie sy kuite so mooi bekyk nie. :eek7: :peepwall:


:imaposer:

well, this is awkward  :lol8:
 
0012 said:
daai wilhelm bra lyk soos n bra vanaf my klas op stellies, groot tat oor die een kyt? Meganiese ing?
As dit die ou is waaraan ek dink is hy n moerse nice bra, love adventure, een keer n catamaran van die kaap af oor ge "sail" amerika toe vir n klient.

0012 dit is verseker die ou waaraan jy dink. Wilhelm het n moerse tattoo op sy been ja, n Lotis flower...
 
n Lotis flower...

dan moet hy skeef wees, n man aan die regte kant van die draad sou n Lotis kar op sy kuit laat tat het. :deal: :peepwall: ;) :lol8: >:D
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
n Lotis flower...

dan moet hy skeef wees, n man aan die regte kant van die draad sou n Lotis kar op sy kuit laat tat het. :deal: :peepwall: ;) :lol8: >:D

Jy!!! Moenie so wees nie, ek weet waar jy woon...
 
Dit was verseker van my lekkerste bike trips ooit. Ek is versot op die Klein Karoo en daar is net so n lekker gevoel as ek saam my Pa kan ry. n Rustigheid op die rustigheid van bike ry. Dan nog om een van my oudste en beste vriende, wat vir sy eerste keer Adv ry, saam te vat... Wel, dit gaan nie veel beter as dit raak nie... StrokeHer was die 4de man in ons span. So alles is al gese, maar hier is nog n paar fotos;

 

Attachments

  • 20170318_082503.jpg
    20170318_082503.jpg
    213.9 KB
:thumleft:
 

Attachments

  • 20170318_161932.jpg
    20170318_161932.jpg
    240.7 KB
  • 20170318_161943.jpg
    20170318_161943.jpg
    260.2 KB
  • 20170318_162006.jpg
    20170318_162006.jpg
    278.6 KB
:ricky:

Camp spot in PA and obviously the Swartberg Pass...
 

Attachments

  • 20170319_071011.jpg
    20170319_071011.jpg
    392.2 KB
  • 20170319_071036.jpg
    20170319_071036.jpg
    367 KB
  • 20170319_132418.jpg
    20170319_132418.jpg
    328.3 KB
  • 20170319_132429.jpg
    20170319_132429.jpg
    361 KB
  • 20170319_132432.jpg
    20170319_132432.jpg
    385.6 KB
Camp spot in Die Hel,
Wilhelm and I,
And Father and Son...


Happy times...
 

Attachments

  • 20170319_132554.jpg
    20170319_132554.jpg
    254.1 KB
  • 20170319_182607.jpg
    20170319_182607.jpg
    355.8 KB
  • 20170320_091821.jpg
    20170320_091821.jpg
    381.4 KB
  • 20170320_091903.jpg
    20170320_091903.jpg
    306.1 KB
  • 20170320_100014.jpg
    20170320_100014.jpg
    261.7 KB
MiniDan said:
0012 dit is verseker die ou waaraan jy dink. Wilhelm het n moerse tattoo op sy been ja, n Lotis flower...

cool, lekker man lekker  ;D  :thumleft:
 
Jy kan maar dorings strooi...die wind sal hulle wegwaai :)

Ek vat n pel gou vir n overnight op Verneukpan. Arme man werk offshore en het 2 kleintjies so sy tyd is maar beperk.
 
Stroke Her said:
Jy kan maar dorings strooi...die wind sal hulle wegwaai :)

Ek vat n pel gou vir n overnight op Verneukpan. Arme man werk offshore en het 2 kleintjies so sy tyd is maar beperk.

So nooi ons hom, maar jy nooi ons nie.  :patch:

Trek maar sy naam dood vir Junie se ry
 
Nice.
Thanks for sharing.

I'm dying to go back to Die Hell.
what a spot!
 
Lekker om weer vir Bloubal in n RR te sien  :imaposer:

Dis 'n gawe ritverslag, gedoen op lekker size fietse op plekke en paaie waarvoor ek nooit sal moeg word nie  :thumleft:
 
Lekker , lekker, Danie ......

Ons doen ook 'n familie trip in die Karoo in die naweek ....
 

Latest posts

Top