A3 in Lesotho

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
Ons is n paar pelle wat oor 'n naweek Lesotho, Katse dam toe wil ry.  Met die terugkom van Katse af wil ons Maseru om Ladybrand toe ry. Kan iemand bietjie info gee oor die A3 se toestand, asb. Ons wil nie te veel sukkel nie, aangesien almal nie baie adventure ondervinding het nie en ons is almal 2 op.  Is dit teer of grond?
Dankie vir eers. Duster
 
Top