Airheads, Banjo's & Moonshine - An Overberg Run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
darm nie Eddie hy swem nogals lekker :ricky:,jy moet nounet vir jo ook n airhead kry,dan kan ons nog lekker mods doen daar in jo workshop!!!!!!!!!!!!!!!!! :pot:
 
My ou HPN het al cobwebs en roes. Het nog nie weer gery vanaf die GKG nie. Sou dit baie geniet het om saam julle ouens daar te wees.
 
Wat maak jy, DD...?

"All work and no play makes Jack Altus a dull boy!"
 
Fudmucker said:
Wat maak jy, DD...?

"All work and no play makes Jack Altus a dull boy!"

Die HPN was due vir groot overhaul. Final drive bearing, starter issues, Fork seal leak ens, ens. Aan die anderkant is dit te vrek koud hier rond om op n bike gevang te word.
 
Dustdevil said:
... Aan die anderkant is dit te vrek koud hier rond om op n bike gevang te word.

Ons hoor so!  :biggrin:
 
Looking at the pictures, I'm sure I could hear the tune "Dueling Banjo's" playing in the background!!  :biggrin:
 
Top