Oom Foe-rie
Race Dog
Kom ry bietjie Vrydag oggend 29 April 2011 saam via Ceres, Sutherland en Merweville na Beaufort Wes ..................... Ons Kom weer Sondag 1 Mei terug ....................... die roete word nog beplan ...............
As jy enige ander bike ry is jy ook welkom ..................... daar is alreeds n Varadero en 1150 GS wat saamgaan
As jy enige ander bike ry is jy ook welkom ..................... daar is alreeds n Varadero en 1150 GS wat saamgaan