AMDI toer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Beltzer

Race Dog
Joined
Sep 18, 2007
Messages
752
Reaction score
1
Location
Wolmerboom Suid
Bike
Honda TransAlp XL700V
so ons het besluit ons gaan weer Oes Vrystaat toe, kan nie wag nie, en dis nog 'n hele week!


ons gaan in Swinburre (of so iets) bly.

Is daar enige iets wat in die omgewing is wat ons kan gaan kyk?  Ek het al die passe bymekaar gemaak op die forum, en gaan hulle almal try doen.

 
Top