Anderdag -> eendag -> vandag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
A

Anderdag

Guest
Dagsê almal.

Ek hang al 'n rukkie hier rond en het al van die ongelooflike trips gelees van sekere legends hier.

Ek het onder onbehoorlike beïnvloeding deur sekere vriende, gat-oor-kop besluit om 'n 640 te koop  so 'n paar weke gelede. Ek ry al 'n ruk lank scramblers en geniet hierdie nuwe dimensie moerse.

Ek bly in Ellisras hier noord iewers.

Ek sien uit daarna om ontelbare produktiewe ure hier te "mors"!
 
Top