Dit was nou die lekkerste trippie wat ek in n baie lang tyd gedoen het. Die DRZ is n plesier vir die tiepe terein. Dankie aan lmal wat saam was, regtig n lekker groep mense gewees. En ja,,,,,,Hotwire verstaan duidelik daai 1200GS van hom baie goed, ek sou omgedraai het by die eertste steil bultjie.
Hier is n paar prentjies wat ek van die video afgetrek het. Verskoon maar die swak kwaliteit, eintlik nie werd om te post nie maar ter wille van die manne en vroue wat belang sou stel hoe die pad lyk .