Another Go at The Side Entry... Well, Sort Of.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanx Sipskop vir die foto's, volgende keer vat ek Contour ook saam, daar is geen manier hoe foto's regtig kan verduidelik hoe daai roete is nie...

Iemand wat wat saam op die trip was het genome dat hulle n seker jaar daar deur was en hulle het verby n paar ouens gekom wat die roete na die Bash toe gedoen het en in n sekere stukkie was daar n paar fietse wat op hul sye gele het... dit het baie twyfel in my gesit en baie keer gewonder of ek nie eerder maar julle daar na die Baviaans lodge moet los en terug kareedouw se kant toe moet gaan nie... maar ek is baie bly ek het nie...
 

Latest posts

Top