Anti Rhino poaching trip en Roete advies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Goeie dag almal! Ek beoog om die Junie/ Julie vakansie-tydperk die volgende roete te doen. Ek het die roete aangeheg. Kan iemand asb vir my bietjie advies oor die roete gee: Is hy dalk te lank of te kort? Waar sal ek orals moet stop om petrol in te gooi? Ens. Enige hulp of advies sal ek baie waardeur. Ek gaan aan die einde van die jaar saam met 'n groep vriende tot by Everest se base-camp klim vir fondsinsameling en bewusmaking vir die stryd teen Renosterstropery. Ons gaan onder StopRhinoPoaching.com se bannier klim met thermal Rhino suits en gaan hierdie roete as bewusmaking en potensiële fondsinsameling gebruik. Enige hulp is meer as welkom.  :thumleft:
 

Attachments

  • Junie roete 1.gdb
    24.2 KB · Views: 22
  • Junie roete 2.gdb
    30 KB · Views: 13
  • Junie roete 1.gdb
    24.2 KB · Views: 6
  • Junie roete 2.gdb
    30 KB · Views: 5

Latest posts

Top