Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dusty Rusty said:
Mof, dit was nou lekka!

Baie baie dankie vir al jou moeite! Ek dink nie ons sal ooit kliek hoeveel werk in ons campsite ingegaan het nie.  

Sal jy asb onder my lysie twee boereworsrolle opsit. Het nie besef daar was n lysie daarvoor nie, maar het gelukkig uitgevind daarvan.

Is nog oppad huistoe. Sal Dinsdag foto's opsit
Baie Baie dankie vir die skapie dit het my lewe gered. Jy kan maar weer so maak.
 
Mnr ys said:
Rynet said:
V-Strom said:
Mof thanks vir 'n great weekend sal die een nie maklik vergeet nie. Weet nie of ons 'n ander pad uit gery het nie want die sand was nie naastenby so sleg soos toe ons in gekom het nie. :ricky:  :imaposer: Laat maar weet wat ek alles op daai lys geskryf het.

Hello Mr Ktm :mwink: But yes we thought the same ! I kept waiting for the sand on the way out ,  but never saw it  :biggrin:
Just wen i thought i had the sand under controll you tel me it was easy the morning
wel dit was baie beter die oggend gewees as in die donkerte die vorige dag  :biggrin:
 
Pote said:

Ja gelukkig Sondag oggend was die sand al platgery deur die 4 x4 wat daar deur is, en dit was daglik en ons was vars . Vrydag aand was ons moeg van die lang pad en dan om so op die laaste 10km en so in die skemer die sand te kry was maar nerve wracking  :eek:  . Teen daai tyd het die son die sand al lekker sag en los vir ons gemaak ,en dit was vollop tracks soos die mense van die pad af gery het , en neergedonner het  :biggrin: >:D
 
Gooi nog kêrels dat ons kan sien hoe daai sand stukkie voor die kamp lyk...
 
Legadema said:
Dankie Mof en jou helpers...Al my drink maters...Dusty rusty vir my varkie (hoop nie ek het hom dood gebyt nie)....Rynette, as jy weer so jaag ry jy alleen, jy het my senuwees op gehad...voor ek vergeet Pete en Bus, julle weet waarvoor...en sommer almal om die vuur dit was n befokte naweek THANKS !

Sorry Oom Bob , ek het jou bietjie onder pressure geplaas daar deur die pas , sal volgende keer stadiger ry    :peepwall: :biggrin:
 
Tannie Rynet...As jy wil aan donner soos jy nou aan donner, sal jy n KTM moet koop, anders gaan jy een of ander tyd AF DONNER.
 
Rynet, ek sien jou taalgebruik het agteruit gegaan na die naweek :)
 
:biggrin:  >:D ok ok Oom Bob , ek gaan nou al begin spaar  :ricky: :ricky:
 
Snafu said:

:laughing4:  :laughing4:
(Ps het ook 'n paar fotos, sal later post , moet nou werk )
 
Rynet said:
Legadema said:
Rynet said:
Legadema said:
Dankie Mof en jou helpers...Al my drink maters...Dusty rusty vir my varkie (hoop nie ek het hom dood gebyt nie)....Rynette, as jy weer so jaag ry jy alleen, jy het my senuwees op gehad...voor ek vergeet Pete en Bus, julle weet waarvoor...en sommer almal om die vuur dit was n befokte naweek THANKS !

Sorry Oom Bob , ek het jou bietjie onder pressure geplaas daar deur die pas , sal volgende keer stadiger ry    :peepwall: :biggrin:
Tannie Rynet...As jy wil aan donner soos jy nou aan donner, sal jy n KTM moet koop, anders gaan jy een of ander tyd AF DONNER.

:biggrin:  >:D ok ok Oom Bob , ek gaan nou al begin spaar   :ricky: :ricky:
Moenie vir daai KTM ouens luister nie die Bmw was nog net goed vir jou en n mens krap nie onnodig aan dinge wat werk nie.
 
Mnr ys !!! As jy haar teen 170 168km/h by Mof se huis sien verby vlieg het sal jy weet waarvan ek praat !
 
Ok jokes aside. Legadema since I respect you , and your riding abilities , I will listen to you and ride slower. I really did not notice I was riding that fast , and I promise I will ride slower . Can we please stop talking about my riding now and focus on the lekker rally  :biggrin: >:D
 
OK, maar dan moet jy n paar foto's oplaai...Die regte foto's (wees nou versigtig)
 
A special thank you to Pure Orange for the use of his 525 , I didn't ride all that much but the riding I did do was awesome  :biggrin: :biggrin: , Thanx Mike  :thumleft: :thumleft:
 
My RR op  n 30 jaar oue Honda XR 200!

Die oorspronklike plan was dat ons Baie vroeg van Ceres af sou ry, Katbakkies, Middelpos om na Mof se plaas.

Nou ja kyk, ek het  mos nou vir n hele ruk nie n bike gehad nie. Die Tdub was Jan of Feb verkoop en toe was dit die hele proses om ' n klein cheap bike kry waarmee ek maar baie kan val en die ding reg kan leer ry.  Anycase, verlede Saterdag het ek  vir die eerste keer met die outjie gery.  Dit het maar 60 km per uur gegaan, ek was redelik op my senuwees, die ding se drombrieke is iets om maar aan gewoond te raak ens.

Toe, Woensdagaand kom die voorstel van Hermanus af, hoekom trailer ons nie die bikes Mof toe nie, dan kan jy so bietjie grondpad ry agter die trailer?

Toe's dit net snot en trane want ek wou die langpad ding vreeslik graag gedoen het!  Later, toe die emosies n bietjie begin bedaar, en ek weer begin straight dink het, toe besef ek die manne is reg.  Dis n ver ent om so stadig te ry, die bike het nie ligte nie, en wat as die outjie breek langs die pad?

So Vrydagoggend het ons op ons tyd  die bakkie gepak, die trailer  gelaai en so 10 uur se kant padgevat.   Van Hermanus af het ons Worcester, Tousrivier se kant toe gekry, vir Horsepowder naby Aquila Wildsplaas gekry en toe in Tankwa se rigting gery.

Oeeeee!  Toe ons by n garage in Tousrivier gestop het kon ek al vrek van opgewondenheid!  Tankwa het al hoe nader gekom, wat beteken dat die manne my iewerste gaan aflaai sodat ek kan begin ry!  

Toe die klein boeppensbultjies begin wys op die plat aarde, toe laai die manne my en Asjas, my wilddogpuppy af, en daar gaaaaaat ons!  Stadig maar seker!  

Nou dit was die plan soos wat ek dit verstaan het: ek kry die ouens by Middelpos.  En ek het n goeie spesmaas gehad dat hulle dan weer dalk die bike opi trailer sou laai.  

Anycase, daar gaat ek en my ou bike, stadig werk ek deur die ratte tot ek so 50 ry en gemaklik voel daarmee. (By the way, op my vukatjie voel 60 stadig, hoekom voel 60 so vrek vinnig op die XR)

Het by n plaashuis tipe plek gestop, net om seker te maak ek is op die regte pad.  By die groenbord gemaak soos die rigtingaanwysings se. Net na  daai groenbord was die eerste challenge: groot dik vet modder, wat soos n groot luisslang wag om jou bande te gryp en jou te laat val.

Daar begin die asemhalingsoefeninge.  Eerste rat, throttle, throttle, throttle, (anders vrek die bike) stadig begin ek deur die gemors te ry ..... Paddle paddle paddle en toe doodse stilte:  bike het gevrek.  Nou moet ek die stupid ding in die modder kickstart!

Na die bike weer gebrul het, het ek  uit die gemors uitgekom en toe verder padaf  reg begin asemhaal.  Die res van die pad was nogals smooth sailing.  Daai gedroogte moddergroewe het my nogals aan my handlebars laat klou, maar dit was seker die beste gids om te leer lyne ry.  Een keer het my gat lekker uitgekom toe ek om n modderpoel gery het en ek was sommer needles and pins oralste op my lyf van die skrik.  Teen daai tyd het my hande al goed gekramp van al die klou!  

Dalk is dit n goeie ding ek is so bang vir daardie drom brieke....want ek probeer dit so min as moontlik gebruik.  Anders het ek seker al lankal in die pad gele met die trademark DR styl wat beteken die bike le bo op my.  

Al het ek stadig gery, en  die arme bike se handlebars gechoke, was ek tog bietjie chaft met myself dat ek nog nie geval het nie.

Right,  toe's dit Ganaga wat ek moes oor.....en ek voel nie gemaklik met hoogtes nie!  Hoe mense daar kan stop om foto's te neem, weet Vader alleen!  Ek het so uit die hoek van my oog gesien hoe als kleiner word, en die afgrond skerper word. Maar self kyk, het ek nie gedurf nie!  

Was ek verlig toe ek daar oor was!

Teen daai tyd was my water op en ek het aangestoot om by Middelpos uit te kom.  Die gedroogte moddergroewe was maar erg op plekke!

En toe skrik ek my gat af! Vrrrrrroem!  n KTM.  En toe het daar nog so paar bikes verby my gekom.  Ek wou graag waai, maar daarteen besluit en liewerste maar my aandag by die pad bepaal.  

Uiteindelik is Middelpos in sig!  Moeg maar baie happy draai ek toe daar in en sien n hele paar bikes daar staan.  Heimer, Stoetie, Pote, die hele toetie.  Gelukkig het Heimer vir my van sy water gegee. Baie baie dankie daarvoor!

Ek wou egter nie te lank daar bly nie, dit het begin laat raak en ek wou aanstoot plaas toe, of altans, kyk hoe ver ek kan kom voordat Nismark en ROV Rat my inhaal en optel.  

Nadat ek rigtingaanwysings gekry het was ek en Charlie (bike)  en Asjas (wilddogpuppy) oppad na Mof se plaas!  Baie dankie Heimer, Stoetie, Neels en Pote vir hulle bedagsaamheid en dat julle seker gemaak het ek is op die regte pad.  Ek het dit baie waardeer toe julle soos n klomp ouer boeta's  so in die verbyry gecheck het of ek okey is.  

Dit was al redelik laat toe ek by Mof se werf ingedraai het.  Daar het ek vir Hingsding vlugtig ontmoed en vir hom rigting gevra. (Teen daai tyd was ek al lekker moeg en dit het maar gesukkel om te konsentreer)

Right, Stoffel gee rigting en ek probeer nou resies jaag teen die donker wat baie vinnig aan die nader kruip was.  Al wat ek onthou is dat jy moet links draai by die T aansluiting, maar teen daardie tyd op n plaaspad, het enige ding wat links draai vir my na die pad gelyk waar ek moet indraai.

Bang dat ek gaan verdwaal, het ek omgedraai na Mof se werf toe. Gelukkig, baie gelukkig het Hinksding toe met die bakkie in my rigting gekom. Eers het ek gevra of ek agter hom kan aanry maar toe stel hy voor dat ons sommer die bike opi bakkie laai. Toe was dit al donker.  Omdat daar nie toue of straps op die bakkie was nie het ek sommer met gear en al op die bike op die bakkie gesit.

Dit was die vinnigste wat ek en die bike vir die hele dag gery het! Bo-op die bakkie!

Ek het net my body armour en my Fox hemp bo-oor dit aangehad en dit was kkkkkkkkoud!  Dit het soos ure gevoel voordat ons by die kampsite aangekom het! Dit was een groot geskud!  

Moeg, baie koud, honger maar met n awesome gevoel van "ek het dit gemaak!"  het ek daar aangeland!  

Die volgende dag het Nismark en ek so klein bietjie die plaas gaan verken nadat hulle hul bikes by die stoor gaan haal het, en ek vir die mooiste dingetjie onder die son, Cleo gaan ontmoed het.  

Jammer n mens se lyf kan nie byhou met wat jou kop als wil doen nie, want ek sou beslis meer wou ry, maar my hande was so seer van deathgrip  dat ek nie Saterdag tydens ons plaasverkenning agter die kloof,  die krag gehad het om te kon staan en ry nie!

Sondagoggend,  het ek en Nismark met ons bikes tot net voor Calvinia gery en toe het ons die bikes gelaai en langpad, teerpad, omgery huis toe.  Die straps op die trailer het nogals n beating gevat oppad bash toe. 4 straps  het gebreek!

Die rit was beter as Saterdag sin.  Het nie so erg die bike gedeathgrip nie alhoewel ek asemhalingsoefeninge gedoen het vir n vale!  Het ok so bietjie vinniger gery op die tweespoor.

Ons het so twintig oor 8 hier in Hermanus aangekom en afgelaai.

En was n stort nie heeeeerlik nie!

Een ding wat vir my regtig snaaks was Saterdagaand: toe Bus daai muis so in die spotlight gesit het!

Baie dankie julle almal vir die lekker lag en goeie geselskap!  Dit was great!

XXXXXXXXX
 
My ride started with the catching of a Mango flight to CT… Ryno , the previous owner of the SE, picked me up from the airport and took me back to his house to pick up the bike.  I loaded up and started cruising around Stellenbosch and the Paarl area killing time.  I searched for a bike shop and got a few needed bits like spare tubes.. tyre leavers and refill bombs…  I then had my own little pub crawl and later I popped in at Stoetie’s work and then booked into a B&B for the night.  Next morning I met a few WD’s at Bossa Nova and soon we set of for the Bash.  Andries had a little mishap with his handle bars and he went off to Boland Bikes to have all things sorted.  We ambled down the road and waited for him… soon more and more WD’s rocked up and everyone was in good spirits.
DSCF6468.jpg

DSCF6469.jpg

DSCF6471.jpg

I remember commenting to the okes from the area how lucky they were to have such an amazing area to ride in…. very pretty scenery… and coming from the dry & dusty Gauteng area the greenery was almost like photoshopped images to me…
Soon we all filled up at some spot and the we headed out for a few kms on the tar through even more scenery … we then drove up “Katbakkies” and met even more WD’s on the way.. we made a stop at the bottom and had a fairly unconventional “doring takke braai”…  Pote kept on hauling stuff out of his killer panniers and we had a lekker jol under the trees….
DSCF6472.jpg

DSCF6474.jpg

DSCF6476.jpg

We then went further down the road and soon the famous little flowers that the “Gautengers” drive down to see started popping up.  We had a stop and a smoke and squeezed of a couple of pics…
DSCF6478.jpg

DSCF6480.jpg

DSCF6483.jpg

With all our little stops along the way and beers at Middelpos we had to haul to make up for lost time.. I remember a scary moment on the road with the humps where I hit one hump and suddenly I was looking down at Stoetie with both my wheels at his shoulder height….  Not exactly what I had planned…
Bob and myself gave it horns for the last bit and after a brief stop for final directions from Mof’s wife we headed to the site..
We arrived after dark and after negotiating the kakkerige sanderige 2 spoor paadjie for the last few kms I managed to fall over in the riverbed in front of everyone….
The rest of the evening was spent having a jol and I eventually got to bed after giving Horsepower a few cigarettes at about 05H15…  The next morning I took a few snaps of the camp area…
DSCF6485.jpg

DSCF6486.jpg

DSCF6487.jpg

DSCF6488.jpg

DSCF6489.jpg

DSCF6490.jpg

DSCF6491.jpg

DSCF6492.jpg

DSCF6493.jpg

We then packed up and headed for the Calvinia Vleis Fees were Heimer had made a commitment for some Skaapkoppe…..  f@rkit......  That was a bit of an education….here are a few pics on the way there..
DSCF6494.jpg

DSCF6495.jpg

DSCF6497.jpg

We booked in at the school “koshuis” and had a quick VERY cold shower and then it was off to find a few cold ones and watch the rugby at the hotel…
DSCF6499.jpg

We rocked up at the Vleis Fees and I have to admit that the festival itself was a bit disappointing but we had a jol anyway….
We got some food and the Heimer and Neels sat down to eat their Skaap Koppe…
DSCF6500.jpg

DSCF6502.jpg

DSCF6503.jpg

DSCF6505.jpg

DSCF6511.jpg

DSCF6508.jpg

DSCF6509.jpg

We left the festival and went to the hotel… here bumped into Bus and his crew and played some rather poor pool..
DSCF6515.jpg

DSCF6519.jpg

DSCF6520.jpg

We ended up at the “Water Front”…. And here we had a blast eating supper and drinking vast amounts…
There was also some of the most horrific local music talent on display.. and we were out of there in the early hours of the morning.
I woke up at about 06H00 and moved all my stuff into the passage as not to wake the others… I packed my bike and left Calvinia just as the sun started to rise……  it was F@RKIN cold….
DSCF6522.jpg

DSCF6524.jpg

DSCF6526.jpg

I only ever stopped for petrol and once for a coffee in Carnavon… I nailed the approx 1250 kms in one go and got home last night at 21h00 hours
Thanx to Mof and all who helped to make this such a lekker weekend…..
 
Hierdie Dodo toppie is YSKOR STAAL ek se' julle!!!!!!!!!! :3some: :3some: :biggrin:
 
Stoetbul said:
Hierdie Dodo toppie is YSKOR STAAL ek se' julle!!!!!!!!!! :3some: :3some: :biggrin:
My thoughts exactly :thumleft:

Hellava trip!
 
Pistonpete said:
Stoetbul said:
Hierdie Dodo toppie is YSKOR STAAL ek se' julle!!!!!!!!!! :3some: :3some: :biggrin:
My thoughts exactly :thumleft:

Hellava trip!
Where da pic's PP? :peepwall:
 
Pistonpete said:
Stoetbul said:
Hierdie Dodo toppie is YSKOR STAAL ek se' julle!!!!!!!!!! :3some: :3some: :biggrin:
My thoughts exactly :thumleft:

Hellava trip!
Not surprising - all the Rebel Dogz are hard manne
..........................Oubaas Douw probably the hardest
Lyk asof julle ouens 'n jol gehad het!
Ek's jaloers
Mens kan darm ma 'n bike steek op daai  Karoo Dirthighways!
:thumleft:
 
Top