Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Awsome , Been stuck to this thread from start to finish, LOVELY idea to have a bash in the middle of nowhere,nice concept.kudo's to who came up with that idea! There needs to be more of these.

PS: nice to see there is another lesser spotterd leopard ! It does'nt only come from Mooi River! The lesser spotterd KTM leopard rules!!!!!!!!
 
ETS said:
Daar staan my bike agter Pete s'n. Het Saterdagmiddag daar aangekom

Baie poepholle ry sulke bikes.

Ons soek 'n foto van die poephol self!!!

Hoe het ek jou dan gemis, Ets?

Of het ek dalk nie? En was te besope om te onthou?
 
Firecoast said:
Bus, repeat after me...

FC was reg, FC was reg!

:lol8:

Vra vir Hinksie ook. Wat het van John- die ou wat in die stoel getiep het- geword?? V Strom???
 
ETS said:
Bus said:
Ets het mos maar 'n vergeetlike persoonlikheid

:evil6:

Nou begin ek baie seergemaak voel

:love9:

Oom Ets, hoe het ek en jy dan nie saam myle se stront gesels nie?

Of het ons? LOL!!!

Ons het... jyt nog die Saterdag middag op n bakkie daar angekom- jy of n pel van jou het n papwiel gehad wat ek bygestaan het toe julle probeer regmaak.
 
Eish, dit lui so verlangs 'n klokkie, hehehe...

Ek blameer 100% vir PistonPete en Legadema

Hulle het die zol in my keel afgedruk!!!  :drunken_smilie:

ETS said:
Firecoast said:
Bus, repeat after me...

FC was reg, FC was reg!

:lol8:

Vra vir Hinksie ook. Wat het van John- die ou wat in die stoel getiep het- geword?? V Strom???

Nee dit was John Wyn, het my verkyk aan hom die aand, hy wou net nie van die stoel af moer nie, sy kop was later tussen sy knie koppe gewees, maar sit, sit hy, wil nie 'n fok afval nie. Was dit die jaar wat Tau die volgende oggend kaalgat gaan stort het in daai koue?
 
blinkes said:

WTF??? Daar was storte???
 
Ja!! Was dit jy was so geruik het? :)
 
Snafu said:

Nope, baba poeier was my maatjie daai naweek. Besides, dit sou open air storte gewees het en dit was net TE koud!
 
This sounds like it was epic ! My kind of party , hard core !! :headbang:
I would love to go to something like this ! Would probably take me a week or two to recover though !
 
fat b said:

Actually it was a fundraising for a rider but we raised more glasses than money...
 
Top