Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
1. Firecoast getting smoke in her eyes ;

2. Tea Pot ( wonder who took this foto ? wasn't me!)  :D
3. Legadema and The varkie;  :imaposer:

4. One for the road , saying our last good byes , Piston Pete , Legadema and Mountainbiker ; and Firecoast on her Yummy Yammy.

What a great rally!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • Anvil Bash 015 [640x480].JPG
    Anvil Bash 015 [640x480].JPG
    94 KB
  • Anvil Bash 045 [640x480].JPG
    Anvil Bash 045 [640x480].JPG
    87.3 KB
  • Anvil Bash 044 [640x480].JPG
    Anvil Bash 044 [640x480].JPG
    62.3 KB
  • Anvil Bash 047 [640x480].JPG
    Anvil Bash 047 [640x480].JPG
    74.6 KB
Ek het heeltemal vergeet van fodies, maar ek wil graag report dat dit fokken nice was agv fokken nice mense. Miskien is dit net oor niemand binne 'n km radius van DR kon negatiewe gedagtes kry nie. Ons het vandag opgebreek en daar was nagenoeg geen rommel of sulke soort goed nie, die volk het net bietjie gewonder oor 'n stel haarkrullers wat hulle onder 'n bos gekry het...
Verder was die fasiliteite ver benede minimum standaarde, maar al wat ek hoor is prys en dank. Ek wil dus net benadruk dat dit my plesier was.
Ek hoop die 'kaaseters' het nie te veel nagevolge nie.

Sal later die week seker die finale borg kan bekend maak.

Ek het darem die 2 fotos vandag van Cleo, die veelbesproke skapie, geneem. Sy loop nou in haar troppie met die juweliersware.
 

Attachments

  • Cleo2.jpg
    Cleo2.jpg
    231.7 KB
  • L1020227.JPG
    L1020227.JPG
    247.9 KB
So beteken dit dat ons weer gaan bash daar by jou? Jy was maar baie skepties Vrydag-aand.
 
blinkes said:
So beteken dit dat ons weer gaan bash daar by jou? Jy was maar baie skepties Vrydag-aand.

Ek vermoed so, maar ek wil nog nie belowe nie. Sal darem eers 'n stort en kombuis moet organize.
 
Mof said:
blinkes said:
So beteken dit dat ons weer gaan bash daar by jou? Jy was maar baie skepties Vrydag-aand.

Ek vermoed so, maar ek wil nog nie belowe nie. Sal darem eers 'n stort en kombuis moet organize.

Kombuis ja, maar stort se moer man.

Baie geluk Mof.  Goeie werk daar gedoen.  Hopelik sien ek jou in die week se kant.

Dankie vir die fotos.
 
Mof said:
blinkes said:
So beteken dit dat ons weer gaan bash daar by jou? Jy was maar baie skepties Vrydag-aand.

Ek vermoed so, maar ek wil nog nie belowe nie. Sal darem eers 'n stort en kombuis moet organize.

Kombuis en stort ? Hoekom ?  :mwink: Ons gaan dit in elk geval nie gebruik nie . :biggrin: >:D

Weereens Baie dankie Mof ,dit was een van die beste Bashes ooit  :thumleft: :thumleft:
 
Aaaaah sweet!

Mof,  ma' Cleo is darm maar n fancy Karoo skaap.

Baie dankie vir haar foto's!

Julle ouens wat nie die skaap storie ken nie:

Ek wou al van klein tyd af n skaap gehad het. Mof het my droom help verwesenlik deur vir my n virtual internet skapie te laat aanneem.

Het het vir Cleo en haar ma Saterdag oggend ontmoed. Mof het hulle spesiaal in n stoor gesit sodat ek hulle kan ontmoed.

Vir my was dit n groot oomblik! Cleo was heel rustig toe ek in haar en mamma se stoorkampie ingegaan het. Sy't my so bietjie uitgecheck en toe ewe neverminded aangehou om van haar lusern te eet.
Haar ma was nie so impress nie. Sy't my aangestaar, so gesnuif-snuif in die lug en n paar senuweeagtige slukke gegee. 

Rowwe Rot en Nismark het Cleo toe gevang. Shame ek haar nogals jammer gekry. Sy het erg asemgehaal en sy het duidelik nie van die ongevraagde aandag gehou het.  Ons het toe net n foto van haar geneem (sal more opsit) en haar laat gaan.

Sy't sommer dadelik gepiepie van die skrik.  Wat my sommer baie sleg laat voel het.  Dit was egter baie lekker om my vinger in haar woljassie in te druk en toe voel hoe voel skaap se kind!

Mof het gese ek mag vir haar oorbelle maak en saambring as my "merk".  Haar kroos mag ook dalk eendag dan haar "merk" dra

Mof, weereens baie dankie vir die moeite en die groot bederf met haar!

  Ek is baie lus en begin n thread oor haar. Dan kan almal sommer n beter idee kry hoe Mof se skaapboerdery werk, hoe sy gaan pregnant raak, lam, die hele toetie!

Mof is inderdaad n man van sy woord!
 
Ok wil ook gou dankie se^ :  Behalwe vir Mof , Tau en Hingsding , ook vir Piston Pete vir die lekker opry ,vir Abu met die help met die tent op en afslaan , vir Dusty Rusty vir die warm water varkie en Mitts, vir Bus en Rassie vir die choclates, vir Abu vir die flits battery , vir Stoetie vir die flits ( skuld jou een maat , ek dink joune hang nog iewers in 'n boom  :-[), , en lekker terugry saam met Legadema. :thumleft:

En meeste van als vir Michiel en Altus . Ek het Vrydag oggend 'n oopsie gehad met my bagasie en toe bestel ek 'n Big Loop van hulle af . Michiel kom toe aflewer by my huis, en toe het hy sommer al my goed ingepak vir die naweek!  Dit was nou service met 'n smile  :thumleft: En die Big Loop sak het flippen goed gewerk, ek het nie een wobble gehad nie want my bagasie was lekker laag en stewig vas en ek het nie geworry om seer te kry met staal panniers nie ( indien ek sou val) of dat my panniers sou afval nie  . Daai Big Loop is lekker assuransie teen 'n tank slapper. En ek kon baie goed inpak, en die binne sakke het maklik afgehaal en weer opgesit . Dit was lekker om net oor kos en drank ( tee ) te worry ! :thumleft: :thumleft:  :thumleft:


 
Ek was nie daar nie, maar dit lyk bevange lekka.  :thumleft:

Briv, jou storie het my lagspiere erg gekiellie. :imaposer: :imaposer:

Mof, as ek die stories so lees en die kiekkies bekyk, smaaak my jy het 'n m@#rse goeie job gedoen.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

En aan al die kopvreters, f@k julle ook.
 
buzzlightyear said:
Sjoe maar Arfar was darem maar moeg  ;D

Wonder hoekom - ons almal het hom help regop bly  :biggrin:  :peepwall:
 
Woestersous said:
tau said:
Oom ChrisL vir die pryse wat jy sommer so vanself gebring het  :thumleft: baie dankie dit was bitter gaaf.

AMPER vergeet ek, baie dankie vir die Rokstraps, sal hulle beslis kan gebruik, 'n man stink so bietjie erg sonder jou spaar klere :imaposer:
Mr Ys noem dit varkie naweek! ieha!
 
Mnr ys said:
Rynet said:
V-Strom said:
Mof thanks vir 'n great weekend sal die een nie maklik vergeet nie. Weet nie of ons 'n ander pad uit gery het nie want die sand was nie naastenby so sleg soos toe ons in gekom het nie. :ricky:  :imaposer: Laat maar weet wat ek alles op daai lys geskryf het.

Hello Mr Ktm :mwink: But yes we thought the same ! I kept waiting for the sand on the way out ,  but never saw it  :biggrin:
Just wen i thought i had the sand under controll you tel me it was easy the morning
:peepwall:Ek hoor jy het die sand verskriklik geniet... jy het dit sommer om hels... :D
 
Mof ek wil ook net dankie se vir n puik naweek, die hele ding het mooi geloop, ons waardeur dit baie.

Ouens wat saam gery het wil ek ook net dankie se, gelukkig het ons nie gaan blomme kyk nie.

Almal wat so lekker saam gekuier het dankie ons maak weer so.
 
Weet iemand van 'n ou wat geval het iewers na by Ceres?  ??? Was dit dalk een van ons ouens???? As ek dit reg gehoor het kom hy van die Paarl af??
 
briv said:
Prince Alfred Hamlet the first on the Bar beers  :mwink:

DSC01451.jpg


Private rd not on a GPS on the way to Katbakkies

DSC01456.jpg


Ditto

DSC01458.jpg


Katbakkies and the first Road BEER Thank Ball and Chain

DSC01460.jpg


Onner Katbakkies and the 2nd Road BEER

DSC01463.jpg


DSC01465.jpg


Onner Ouberg Pass after the second lekker deep watercrossing

DSC01466.jpg


Bo op OUBERG and 3 rd of the.......

DSC01469.jpg


DSC01472.jpg


DSC01473.jpg


3 rd lekker potential lekker water crossing bo ouberg on the way to Middelpos

DSC01475.jpg


DSC01477.jpg


My jy's lekker enkel diep nat ne !!

DSC01479.jpg


Middelpos outreach ! oh and bar beer again  :mwink:

DSC01483.jpg


Slaap plek... maar min tyd aan slaap spandeer . En almal praat van n sand pad waas hy ? :eek7: :biggrin:

DSC01488.jpg



Ek sal later aand een se pics laai  :mwink:
Rassie is dit jou regte vinger daai??
 
Dodo said:
Bus het blykbaar iewers neer gedonner ??  Dalk was dit hy ......

Ek het gehoor dit was iemand op die R355
 
Top