danielsaaiman
Pack Dog
Anysberg avontuur
Ons het vroeg Saterdagoggend uit die Paarl vertrek en so net na 9am die res van die manne by die Engen garage op De Doorns ontmoet. Twee Triumph Tigers, twee KLR’s en twee BM’s. Hierdie keer het ons darem ook ’n backup bakkie met ’n sleepwa ook gehad.
Vanaf De Doorns ry ons tot by Touwrivier, Bloutoring pad en by die T-aansluiting links Anysberg se kant toe. Ons oornag in die middel van Anysberg, braai en kuier lekker. Sondagoggend ry ons tot by Witnekke en deur Seweweekspoort af tot by Zoar. R62 terug huiswaarts. Lekker roosterkoek burgers en milkshakes by The Country Pumpkin op Barrydale. Vinnige stretch huis toe. 700km
Sulke trippies maak my baie lus om vêr en lank te gaan ry…
Geniet die fotos onder, en kyk gerus ook die video op Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=byNXrALc3k8&t=86s
Cheers. Daniel