Aprilia Caponord 1000 - inligting benodig

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Hi almal. Ek wil net hoor of iemand my kan help met 'n bietjie meer inligting.
Ek het 'n Aprilia Caponord 1000 en dit is 'n lieflike bike, maar met 2 persone op,
sak die bike te laag. Sy sidestand bly kap op grond of op die teer,
wanneer te skerp draai na links en as ek deur 'n dip gaan.
Wil graag weet of dit die shock is wat klaar is en of daar sekere verstellings is wat 'n mens kan doen.
Wil ook weet of 'n mens die shock se mounting kan verskuif sodat shock meer regop is en die bike hoër lig van grond.
Wil weet, indien dit gedoen kan word of dit nie die bike se balanseering sal beinvloed nie. Jammer as ek dom vrae vra.
Wil graag die shock vervang indien dit die probleem is, maar sal die bike nog hoër van grond wil hê.

Baie dankie.
 

Attachments

  • Aprilia.jpg
    Aprilia.jpg
    86.2 KB · Views: 203
Top