Atlantis Dunes - Episode 2

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
G

Garfield

Guest
Vir lank al probeer ek die twee girls oortuig om Atlantis toe te gaan, nog altyd hou hulle vol dat hulle nie daar gaan kan ry nie, en dat hulle nie van sand ry hou nie.

Ek reken dit is nonsens, hulle altwee ry my weg in die quarry se sandpaadjies sonder om te sukkel.

Nou ja, Darthvader reel toe permitte, en ek se vir niemand by die huis daarvan nie.

Gister gaan ons (soos amper elke naweek) "quarry" toe, maar skielik kom iemand agter ons ry in die verkeerde rigting  :biggrin:

Om 'n lang storie kort te maak, ons het opgekit, Atlantis binnegeval (wel ek het geval, die girls het net gery), en die uiteinde van die saak is dat dit 'n gesukkel was om hulle te kry om weer huistoe te gaan, en dat ek waarskynlik seisoen permitte sal moet koop.

Net 'n paar fotos en 'n kort stukkie video soos gesien van my GoPro en my dogter se Contour...

G0020017_1Medium_zps8ce0f7f9.jpg


G0010007_1Medium_zps9e95b02d.jpg


Atlantis_5_zps6bd5c636.jpg


Atlantis_4_zpsb7855e25.jpg


Atlantis_1_zpsd18cab0c.jpg



[flash=854,480]https://www.youtube.com/v/G2DXiyNZszo[/flash]


 
Very nice Garfield  :thumleft:  Glad the ladies enjoyd themselves  :thumleft:
 
Great oggend in die duine gehad vanoggend, 7:30 al in die duine in, niks ander mense nie, teen die tyd dat ons klaar gery het net een 4x4 en 2 loopringe ingekom.
Weer was great, sand nogal baie los van gister se sterk Suid Ooster.

Die fokken loopringe moes natuurlik doughnuts in die parkeer area maak, idiote, volgende word off-roads en quads by Atlantis verban as gevolg van sulke gedrag  :mad:

IMG_0763Medium_zpse5ed3a50.jpg


IMG_0760Medium_zps0ff8d44e.jpg


IMG_0772Medium_zps27256266.jpg


IMG_0774Medium_zpsb82ec034.jpg


IMG_0777Medium_zps39d68f6b.jpg
 

Latest posts

Top