Dwerg said:Pom17 said:Daai pass is awsum. Alleen daar af en op met my 800 in die clay. Beste oefening wat ek in jare gehad het :-[
Dankie vir die RR :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Wanneer het jy hom gedoen? Ek wou juis bietjie laas week in daai rigting skiet maar dinge het toe nie so uit gewerk nie. Mense het ook gesê ek moet die nie solo doen nie ???
Al 5 keer gery. Twee keer solo op die 800 en 2 keer solo op die plastic en een keer met n bakkie. Was die naweek daar met die 800. Die ander keer was so 3 naweke terug dink ek. Kan nie presies onthou nie. En jy hoef nie alleen te gaan nie. PM my net deur die week en noem n tyd dan pak ek saam met jou :thumleft: