Pleco
Race Dog
laurika said:daar was sober mense ook Pleco....mense wat actually gaan bike ry het saterdag....die bash gaan oor jou mede ryers geniet vir my, en dinge te doen wat jy in gemeen het...as dit dan vir sommiges saamdrink is...is dit ook seker goed?Kom gerus na die volgende ene,, en doen net wat jy lus is voor... :thumleft:Pleco said:Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.
Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.
Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?
Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.
En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?
Nee wat, ek krap sommer maar so bietjie. Hierdie ouens gaan aan asof hulle nou net van n matriekafskeid after party af gekom het. ot:
Ek het darem n nugter dog so hier en daar op n pic gesien!