Back of Parklands sand humps.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Carrots said:
Rough Rider said:
I was also out there the other day, check out my effort.

Daai eureka moment waarna ek verwys het.....het duidelik lankal vir jou aan gegaan.  :thumleft:

Get yourself a Husky 610; it virtually rides itself  ;D
 
Fuzzy Muzzy said:
That 1st vid reminds me of me when I had my Transalp.. more afkak than anything else
Jy lat dit klink of dit die TA se skuld is!  :imaposer:
 
How did you add the youtube to your post, please help
 
Murdock said:
How did you add the youtube to your post, please help

I dont have the link now, but search youtube converter on here. its from "the wes"
 
Ok, can all that want to join us please send me an email? State if Sat morn or Sunday aft suits you best.

My thoughts at this time is to take the hardcore guys on Saturday morn, and the girls and sand whoops newbs on Sunday aft. These will be different tracks.

A Garmin gps and at least 2l of water for the hard core guys are advisable.
 
Remy said:
:patch: wa pas ek dan nou in  :drif:
Soos jy rook, sweet en baklei (met die 800) pas jy verseker by die hardcore manne in.
 
Enige ou wat daai roete klaar gemaak het, gaan oor na die hardcore section toe. Die 2de keer is baie makliker. Maar nog steeds moeilik. :imaposer:
 
:thumleft: in dai geval sal ek altwee dae da wees  :ricky:
 
You Okes ride a kaak part of Parklands; you should come and ride this lekker section :biggrin:

[flash=580,445]https://www.youtube.com/v/Y2tPuqa7o00[/flash]
 
Check this good training video.



[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/jq8sZMPxnTA[/flash]
 
Saterdag was awesome  :mwink: net 4 keer op die sand gele  >:D

Dog hier sou weer n RR wees  :patch:
 
Blerrie Youtube willie upload nie. My Slomo is nogal snaaks!

Jy het sommer hope verbeter. Socket was ook nie sleg vir n whoops newb nie.

Is hy darem OK? Ons was maar bietjie rof met die ou.
 
Dit was baie lekke ek voel weer beter na my bike so lank in die hospitaal was het
ek dit nodig gehaat.
Ek dink ons kan ma saterdag weer gan as julle wil.
Hoe baie ek sand geeet het sal ek nou nie hard op se nie ma gelukkig niks om oor te huil nie.  ;D
 
Remy said:
volgende saterdag is dai troue ding  :'(
Dis ok dit gee my kaans om op te vang al die oefening wat ek gemis het  :imaposer:
Ek moet net werk an die fiksheid want die TA like van baklei met my in die sand en dan hoop ek het nie teveel skandes gemaak op daai vidio nie ma ek sal like om te sien hoe daai val van pleco lyk! :ricky:
 
Pleco said:
Praat hy nou wat meer in die sand as op die bike gesit het. :imaposer:
Julle manne raak nou professional Sand lovers nê, sal een nwk kom join, kort ook die oefening, sal bietjie die thread dophou..
 
Top