- Joined
- May 23, 2022
- Messages
- 265
- Reaction score
- 192
- Location
- Bashewa, Pretoria
- Bike
- Honda XL650V Transalp
Ek verstaan dat bar-end weights se primêre doel is om die vibrasie wat jou hande 'lam lê' te neutraliseer. Daar word plek-plek gesê dat dit 'head shake' minimeer adook die voorwiel meer 'planted' laat voel. Vraag is, is die laaste twee voordele 'n werklikheid of is dit bloot verbeeldingsvlugte?