JACOVV
Race Dog
- Joined
- Aug 9, 2009
- Messages
- 4,628
- Reaction score
- 96
- Location
- East of London EC
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Dankie Louis vir die deel.
Voorwaar 'n voorreg om v jou ouers te kuier. Ek gaan die naweek Cradock toe en ook vir dieselfde rede - jy weet nooit wanneer dit te laat is nie.
My ma het selfs laat weet sy maak bobotie en het lewerkoekies bestel by 'n tannie wat dit maak. Na regte mag ek dit nie eet nie, maar net om haar tevredenheid te sien as ek daar is, maak dit alles die moeite werd.
"Note to myself"
'n Mens besef eers as jou kinders weg is hoe jou eie ouers jou besoek waardeer.