Bastervoetpad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rider392

Pack Dog
Joined
Jun 15, 2011
Messages
194
Reaction score
0
Location
GEORGE,WESTERN CAPE
Bike
Honda XL650V Transalp
Alle Honne wie al die Bastervoetpad gery het;

Hoe moeilik is dit om n BMW 1200 GS oor die Bastervoetpad te ry. Die rede hoekom ek vra is dat ek iemand wie al die jare padfiets gery het, genooi het om saam te ry op n trippie wat die Bastervoetpad insluit. Hy is bekommerd dat hy dit nie sal maak met die swaar fiets nie?? Ek waardeer die terugvoer, dankie!
 

Latest posts

Top