BAVIAANS SIDE ENTRY

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks for an excelent ride.  :thumleft:  Moer nice phodies and even better route, must put this on my bucket list.  :deal:

jup, sal 'n man kwaai sukkel twee op?
 
Vis Arend said:

Nie die eerste deel wat ons gery het nie, maar sou nie wou pillion met die tweede deel nie. Sidecar... geen problem. As ek reg onthou is Humfree-hulle laas jaar met die Urals daar oor.
 
jupiter said:
subie said:
Kan die ou met die gps nie die roete  wat hy gery het aflaai vir ons vanaf sy gps nie?
Lyk na n baie mooi  roete.

Duks het die GPS gehad, maar weet nie of hy ge-map het nie. Ons hoor by hom.

Subie, sien reply # 100
 
:thumleft:
 
En wat gaaf sal wees is julle kan foto's van als neem, terwyl ons net kan foto's neem waar ons kan stop en die beste plekke mis.

Wat van saam my en Woody uitry na die EC Bash.
 
Hang seker maar af van hoe dit gereen het uncle Vis, ek en Nadine is 2013 daar oor met panniers en tent, plek plek bietjie kop hou maar dit bly 'n nice roete.
 
Jakkals said:

Ek dink twee op met bagasie is baie goed gedoen!!  EK dink nie ek en my vrou sal daar deurkom nie, veral nie hoe sy pak nie :)
Well done!
 
Snafu said:

As jy dit rustig vat en nie van die trip 'n race maak nie is dit nie so erg nie, maar ook by gesê Nadine is ook net 'n halwe mens. :imaposer: :imaposer:
 
Snafu said:
Jakkals said:
Vis Arend said:
Thanks for an excelent ride.   :thumleft:  Moer nice phodies and even better route, must put this on my bucket list.   :deal:

jup, sal 'n man kwaai sukkel twee op?

Hang seker maar af van hoe dit gereen het uncle Vis, ek en Nadine is 2013 daar oor met panniers en tent, plek plek bietjie kop hou maar dit bly 'n nice roete.

Ek dink twee op met bagasie is baie goed gedoen!!  EK dink nie ek en my vrou sal daar deurkom nie, veral nie hoe sy pak nie :)
Well done!

Onthou net wat ek in die begin gesê het... met genoeg tyd en ervaring kan jy enige roete met enige bike ry. Ek sou niemand aanmoedig om die roete met 'n groot bike en/of pillion te doen nie. Die risiko is hoog.

(Net ingeval daar brawe jongelinge is wat die thread lees, dat hulle nie die verkeerde idees by my kry nie en sê... "ja, maar oom Jup het dan so gesê..."  :biggrin: )
 
Ek stem Jup, tyd is die groot faktor, hervaring tel jy op terwyl jy ry,

En moet ook nie so onossel soos ek wees nie,  ek is lief om enkel bike te ry, ek laat weet wel die mense waar ek gaan ry maar hoe sal hulle in elk geval weet as ek moeilikheid op tel, maar dis maar ek, hou daarvan om my eie ding te doen.
 
:thumleft: En die is ook nie 'n roete wat ek sou aanbeveel om alleen te ry nie. Ten minste drie bikes.
 
jupiter said:
Vis Arend said:
jupiter said:
Vis Arend said:
Thanks for an excelent ride.   :thumleft:  Moer nice phodies and even better route, must put this on my bucket list.   :deal:

jup, sal 'n man kwaai sukkel twee op?

Nie die eerste deel wat ons gery het nie, maar sou nie wou pillion met die tweede deel nie. Sidecar... geen problem. As ek reg onthou is Humfree-hulle laas jaar met die Urals daar oor.
:thumleft:

En wat gaaf sal wees is julle kan foto's van als neem, terwyl ons net kan foto's neem waar ons kan stop en die beste plekke mis.

Wat van saam my en Woody uitry na die EC Bash.

Moet nou nie k@k in my kop plant nie.  :biggrin:
 
jupiter said:
:thumleft: En die is ook nie 'n roete wat ek sou aanbeveel om alleen te ry nie. Ten minste drie bikes.

Hoekom se jy so Jupiter?
 
jupiter said:
jupiter said:
subie said:
Kan die ou met die gps nie die roete  wat hy gery het aflaai vir ons vanaf sy gps nie?
Lyk na n baie mooi  roete.

Duks het die GPS gehad, maar weet nie of hy ge-map het nie. Ons hoor by hom.

Subie, sien reply # 100

Het hom  :thumleft:
 
Nice RR, good to see the green mamba in action. Since I owned the klx it has been check the petrol and fill up the oil please.
 
Garfield said:
jupiter said:
:thumleft: En die is ook nie 'n roete wat ek sou aanbeveel om alleen te ry nie. Ten minste drie bikes.

Hoekom se jy so Jupiter?

Daar is 'n redelik hoë risiko om te val, oor dit so steil, los en klipperig is, en seer te kry. Beter om dit in 'n groep te doen.
 
Dankie, dan stem ek saam en maak dit sin  :thumleft:
 
jupiter said:
Garfield said:
jupiter said:
:thumleft: En die is ook nie 'n roete wat ek sou aanbeveel om alleen te ry nie. Ten minste drie bikes.

Hoekom se jy so Jupiter?

Daar is 'n redelik hoë risiko om te val, oor dit so steil, los en klipperig is, en seer te kry. Beter om dit in 'n groep te doen.

Ja en as jy moeilikheid optel gaan jy lank hoog bo in die berge sit, dan kan jy dalk begin gatvol raak vir die pratige landskap.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek kan verstaan hoekom Jup so opgewonde was om die trip te doen, dit is regtig nice daar bo.
 
Latest posts

Top