Beginners oorslaaprit na Oasis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
So kom alle goeie dinge ook weer tot 'n einde. Die naweek was 'n reuse sukses en ons stoutste verwagtinge is ver oortref. Aanvanklik is beplan vir 15 mense en toe daag daar oor die 30 op. 'n Hele klomp van die ou gesoute veterane en waaghalsige boffins het heerlik saam gekuier met die enkele beginners en meer besadigdes. Soos gewoonlik was Gerrit en Chantal se gasvryheid weer onoortreflik. Sal later die foto's op sit, die thread is nou oop vir julle bydraes.  :3some:
 
:thumleft: vir Gerrit en Chantal, 'n Oase inderdaad!

DSCN1380Medium.jpg


DSCN1374Medium.jpg


DSCN1368Medium.jpg


DSCN1362Medium.jpg


PanoramaMedium.jpg







 
hop-a-long and nismark signing in. home safe... thanks for a great evening guys and gals!!!
 
Ek is so gedruk vir tyd maar ek weet julle wil graag foto's sien, so hier is dit!
 

Attachments

  • Beginners Oasis 010.JPG
    Beginners Oasis 010.JPG
    286.2 KB
  • Beginners Oasis 011.JPG
    Beginners Oasis 011.JPG
    283 KB
  • Beginners Oasis 013.JPG
    Beginners Oasis 013.JPG
    281.8 KB
  • Beginners Oasis 014.JPG
    Beginners Oasis 014.JPG
    290.9 KB
  • Beginners Oasis 008.JPG
    Beginners Oasis 008.JPG
    226.1 KB
Nog meer
 

Attachments

  • Beginners Oasis 015.JPG
    Beginners Oasis 015.JPG
    277.3 KB
  • Beginners Oasis 016.JPG
    Beginners Oasis 016.JPG
    292.9 KB
  • Beginners Oasis 018.JPG
    Beginners Oasis 018.JPG
    293.3 KB
  • Beginners Oasis 024.JPG
    Beginners Oasis 024.JPG
    277.6 KB
  • Beginners Oasis 025.JPG
    Beginners Oasis 025.JPG
    286.4 KB
More photos
 

Attachments

  • Beginners Oasis 027.JPG
    Beginners Oasis 027.JPG
    271.1 KB
  • P1100211.JPG
    P1100211.JPG
    135.1 KB
  • P1100201.JPG
    P1100201.JPG
    256.9 KB
  • Beginners Oasis 039.JPG
    Beginners Oasis 039.JPG
    295.1 KB
  • Beginners Oasis 026.JPG
    Beginners Oasis 026.JPG
    249.5 KB
Nog vyf
 

Attachments

  • P1100223.JPG
    P1100223.JPG
    145.8 KB
  • P1100237.JPG
    P1100237.JPG
    164.5 KB
  • P1100240.JPG
    P1100240.JPG
    174.5 KB
  • P1100242.JPG
    P1100242.JPG
    93.1 KB
  • P1100224.JPG
    P1100224.JPG
    174.2 KB
Omdat dit Sondag was het Ronin besluit om die plaaslike Kerk te besoek maar ongelukkig het die dominee vergeet en die gemeente lankal die tydelike met die ewige verwissel :angel5:
 

Attachments

  • Beginners Oasis 035.JPG
    Beginners Oasis 035.JPG
    262.5 KB
At 54 and 66 Flatout and Robin Brown were the two Grandpa's of the event. Before breakfast and while everyone else were trying to wake up Robin already made it to the top of the mountain and back in record time. Robin you are indeed an inspiration and an example to us all. Just think 120 years of experience between the two!
 

Attachments

  • Beginners Oasis 042.JPG
    Beginners Oasis 042.JPG
    289.6 KB
Die naweek het toe ook 'n romantiese nadraai tot gevolg gehad. Is dit dalk Ronin en Linz.....?
 

Attachments

  • P1100226.JPG
    P1100226.JPG
    115.6 KB
Nice one guys and girls ! Nice pics Flatout. :thumleft:  Looks like you all had a good time , sorry I missed it.

Ps FC what happened to your leg ?
 
Aan almal wat die rit ondersteun het, selfs die wat net kom groet het, baie dankie! Hoop julle het almal veilig tuis gekom en sterkte met die week wat voorlê.  :)
 
Slaaiblaar said:
Lyk baie lekker...
Watse bike is die groen een?

Zongshen 200. Reeds 12500 probleem vrye km's omtrent alles op grond. Haal 120km/u redelik maklik. Identies gekopieerde TW200 enjin.
Word altyd flatout gery.
 
Dankie aan almal wat die Oasis rally so reuse sukses gemaak het, was lekker om almal weer te sien, en n paar nuwe mense te ontmoet. Spesiale dank aan Flatout wat die rally gereel het!
 
Looks like you all had a good time.  Like a Pre-Bash-Mini-Bash. 
FC - hope you're soon better.
 
Top