Seer sekerlik die knapste ritverslag op in hele webwerf.
Goed gedoen, mog jy nog lank lewe.
Goed gedoen, mog jy nog lank lewe.
Grrrr.... said:LuckyStriker said:Veldbrand said:Woord!
haha ...hoe lekker stupid voel ek nou
:imaposer:
Wat is die Afrikaanse woord vir 'pwned'?!
isiTututu said:Al was party van my voorvaders volbloedse Kaaskoppe, is ek eintlik een van daai mense wie se dinges lank genoeg is om in die see te hang (ek kon nie aan ‘n Afrikaanse word vir “dangle” dink nie), en as ek my nek te lank in die Son laat bak, dan raak dit partykeer ‘n bietjie rooi. Die van julle wat my ken, weet dat my tuistaal verskriklikke “delicious English” is, en daarvoor lees ek nie gewoonlik bydrae wat in Afrikaans geskryf is nie. Maar as Dubbel-Nul-Sewe iets het om te sê, dan weet ek dit sal die mooite werd om ‘n bietjie te konsentreer, veral as my vriend ChrisL ‘n deel van die storie is.
Dankie NikisinikisiSeven - die fotos is ook baaie mooi... amper so mooi soos “die baas”!
Eish... that must be the first time I’ve strung together more than two written sentences in die Taal since I was at school (and that was before the Rinderpest).
Baie skaflike taal...maar :useless:isiTututu said:Al was party van my voorvaders volbloedse Kaaskoppe, is ek eintlik een van daai mense wie se dinges lank genoeg is om in die see te hang (ek kon nie aan ‘n Afrikaanse word vir “dangle” dink nie), en as ek my nek te lank in die Son laat bak, dan raak dit partykeer ‘n bietjie rooi. Die van julle wat my ken, weet dat my tuistaal verskriklikke “delicious English” is, en daarvoor lees ek nie gewoonlik bydrae wat in Afrikaans geskryf is nie. Maar as Dubbel-Nul-Sewe iets het om te sê, dan weet ek dit sal die mooite werd om ‘n bietjie te konsentreer, veral as my vriend ChrisL ‘n deel van die storie is.
Dankie NikisinikisiSeven - die fotos is ook baaie mooi... amper so mooi soos “die baas”!
Eish... that must be the first time I’ve strung together more than two written sentences in die Taal since I was at school (and that was before the Rinderpest).
isiTututu said:Al was party van my voorvaders volbloedse Kaaskoppe, is ek eintlik een van daai mense wie se dinges lank genoeg is om in die see te hang (ek kon nie aan ‘n Afrikaanse word vir “dangle” dink nie), en as ek my nek te lank in die Son laat bak, dan raak dit partykeer ‘n bietjie rooi. Die van julle wat my ken, weet dat my tuistaal verskriklikke “delicious English” is, en daarvoor lees ek nie gewoonlik bydrae wat in Afrikaans geskryf is nie. Maar as Dubbel-Nul-Sewe iets het om te sê, dan weet ek dit sal die mooite werd om ‘n bietjie te konsentreer, veral as my vriend ChrisL ‘n deel van die storie is.
Dankie NikisinikisiSeven - die fotos is ook baaie mooi... amper so mooi soos “die baas”!
Eish... that must be the first time I’ve strung together more than two written sentences in die Taal since I was at school (and that was before the Rinderpest).
:laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer:doubleoseven said:jammer aan die natriumchloriedvoels wat nie gaan verstaan nie
Dawid S said:Mooi 007, goei tikwerk vir so vroeg in die oggend!
h²/hh said:Baie Mooi. Goed gegriffel. Sekere van daardie roetes is nog op my Wenslys.
Sot said:Mooi werk, dabbelou. Daai is 'n lieflike deel van die land.
Brandt said:Lekker man, nou kon ek darem sien hoe Chris se vark gelyk het na die rivier bad. Sou my eeue vat om al daardie afrikaanse woorde in die hande te kry...
MrBig said:Sjoe dis omtrent n mondvol!
Jy kan dalk net n jobbie uitslaan hier by die US se Afrikaanse Dept
Sal goed inpas met woorde soos "lugvalk kussingkie" :biggrin:
Nice trippie!
Jacko said:Ha, knap gedaan mater!
Ek's jaloers jou SWAMBO hou so baie van ry. Wel, soortvan, anders moes ek die HP2 ingeruil het op 'n passasiersvriendelike tweewieler.
Goed geskryf met goeie foto's. Soos altyd. :thumleft:
Carrots said:Lekker man...mooi geskryf en net so mooi foties. Pragtige wereld daai. Julle kan gelukkig wees met daardie water crossing...amper was dit bye bye 1150.
Heimer said:Hier is jou spelfout: "vining". Soek en jy sal vind eepwall: :imaposer: Jy het gevra ek moet uitwys.
Mooi geskryf - en jy's dapper. Ek sal wragtag nie gysmans aanpak met 'n vrou agterop en 'n interkom nie.
RobC said:Waaragtig 'n aangename ritverslag! :thumleft:
Stofdonkie said:Maggieswaar dis mooi.
Die goeie nuus is dat Chris se fiets vir 'n slag gewas is ...
ktmrules said:Ongelooflike RV(rit verlsag) en man dis lekker om te sien hoe iemand ons taal so mooi gebruik :thumleft:
Fiellie said:Lekker !! :thumleft: :thumleft:
laurika said:Pragtige kiekies...keurige taal. is daar a roete wat jy kan aflaai vir my sodat ek dit ook kan gaan ry een van die dae asb?
KiloBravo said:Wel gedaan. Puik verslag en mooi taal gebruik.
Skryf Afrikaans. Dit val so rég op die hart.
Wat is 'n “lugvalk kussingkie”
Colyn said:Baie dankie ... ek skryf ook deesdae net in Afrikaans.
DirtRebell said:Baie nice - net jammer oor Chris se swemles! Bly als het darem goed afgeloop!
wiledog_X said:goeie werk! :thumleft: bly die 1150 is nog lewendig!
Manic said:Klink soos my pillion :imaposer: Maar altyd n plesier ook om saam te he :thumleft:
Bakgat verslag! Mooi pics ook!
Thx :thumleft:
Trailrider said:Dit het ek nou baie geniet.
ChristoffGS said:Puik skryfwerk dabbelou! Het hierdie stukkie veral geniet!
Ek was al self 'n paar keer oor daai laagwaterbruggie, maar nog nie een keer wat die water bo-oor geloop het nie... Bly oom Chris is nog met ons!
LuckyStriker said:Dankie vir die interessante en vermaaklike toenadering tot 'n ritrapport.
dit is bevredigend om te sien dat iemand darem die taal met alle erns en respek hanteer.
Ek het die inskiklike foto's ook waardeer alhoewel daar bietjie min van hulle is.
N.S. Dalk wil jy aansluit by GRAP (Genootskap van Regte AfrikaansPraters)?
tau said:007 puik!!!!
Bennett said:Lekker report. Ek het dit geniet.
Jammer oor die swem les dit kon erg gewees het.
Maar soos hulle se "all's well that ends well" :thumleft:
JVR said:Lekker en baie goed gekryf....Dankie! :thumleft:
The Purple Turtle said:Jacko said:Come to think of it, die akroniem is nou totaal gefok want dit lees "GRAS. "
Smoke it if you got it!
Vreeslik baie dankie vir n uitstekkende uitstappie rapport.
Ek verkneukel my in jou spitsvondige gebruik van die taal.
Dit het my heeltemal opgebeur.
Weereens dankie! :biggrin:
Gasman said:Altyd lekker om van so avontuur te lees.
Kwaai lappies verslag! :thumleft:
buzzlightyear said:Uitstekende leesstof o07, baie dankie! :thumleft:
Kan nie glo daai laagwaterbruggie kan so lyk nie, moes duidelik goed in die berg gereen het? Ons is 2 weke terug daar oor en dit was kurkdroog.
Moenie my op my ateljee vat nie :ricky:
Grrrr.... said:Een van die beste ritverslagte wat ek nog op hierdie webwerf gelees het! :thumleft:
Watty said::thumleft:
'n Plesier om iets in die moeder taal te lees !
Frannarossi said:Lekker RR :thumleft:
BOER! said:Seer sekerlik die knapste ritverslag op in hele webwerf.
Goed gedoen, mog jy nog lank lewe.
jnrbull said:Lekker om so 'n RR te lees, geluk 007 ! :thumleft:
Doerengone said:Op n tegniese punt, die Handboek vir Afrika Toere (HAT) sal aangepas moet word om GPS wegpunte te wys.
NS: NaCl koppe sal nie maklik hierdie nuwe postkolonialistiese propeller inisiatief waardeer nie. Naais report bro. :thumleft:
chrisL said:Agent 007 en mevrou dit was lekker om saam met julle te ry, maar as julle weer wil swem trek asb jul swembroeke
aan en ons los die fietse op die wal!! :mwink: :thumleft:
Baches said:Chris daai was net 'n plan om jou fiets skoon te kry !!! Lekker RR. Welgedaan. Afrikaans jou lekker ding !!
isiTututu said:Al was party van my voorvaders volbloedse Kaaskoppe, is ek eintlik een van daai mense wie se dinges lank genoeg is om in die see te hang (ek kon nie aan ‘n Afrikaanse word vir “dangle” dink nie), en as ek my nek te lank in die Son laat bak, dan raak dit partykeer ‘n bietjie rooi. Die van julle wat my ken, weet dat my tuistaal verskriklikke “delicious English” is, en daarvoor lees ek nie gewoonlik bydrae wat in Afrikaans geskryf is nie. Maar as Dubbel-Nul-Sewe iets het om te sê, dan weet ek dit sal die mooite werd om ‘n bietjie te konsentreer, veral as my vriend ChrisL ‘n deel van die storie is.
Dankie NikisinikisiSeven - die fotos is ook baaie mooi... amper so mooi soos “die baas”!
Eish... that must be the first time I’ve strung together more than two written sentences in die Taal since I was at school (and that was before the Rinderpest).
SGB said:Nice man, goed om te sien julle geniet die bike. Lekker plekke - nog baie om te sien..... :thumleft:
Runner said:" die lugdoos droog suig"
Wat die fok James?
Lootch67 said:Jou pennevrug is n riem onder die hart mater! Bly om te sien vroulief deel ook in jou liefde.
ratrap said:Dankie ek het nou lekker gelees! :thumleft:
HP FREAK said:Ooooiii wat gaan aan met daai nommerplaat ,ek wonder hoeveel kaartjies is oppad :imaposer:
007 wat n RR ,ek is bly om te sien dat mev 007 ook saam gery het ,hoop die pakplek was voldoende :imaposer:
Ian in Great Brak River said:Wel doubleoseven, ek het vir jou kritiek: "Mooi Man, Mooi !!"
...blixem maar ek het lekker gelag ...
8)
GroenMamba said::laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer:doubleoseven said:jammer aan die natriumchloriedvoels wat nie gaan verstaan nie
Lekker leesstof, dankie.
Enter your email address to join: