My masker stamp teen jou ding!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou ja die donkie loop weer!!! :thumleft:
Dankie Frannarossi vir die help met die moersleutels swaai en Stofdonkie vir die telefoniese raad.
 
chrisL said:
Nou ja die donkie loop weer!!! :thumleft:
Dankie Frannarossi vir die help met die moersleutels swaai en Stofdonkie vir die telefoniese raad.

:thumleft:
 
Wat 'n aangename ritverslag. En dit boonop in ons moedertaal!

Jy sal uiteindelik moet doen wat ek gedoen het met die interkom stelseltjie. Donner haar battery gedeeltetjie per abuis "weg" en se net jy sal een of ander tyd 'n nuwe een gaan koop. Dus: Stilte!!
 
Stofdonkie said:
chrisL said:
Nou ja die donkie loop weer!!! :thumleft:
Dankie Frannarossi vir die help met die moersleutels swaai en Stofdonkie vir die telefoniese raad.

:thumleft:

lekker ritverslag daarso 007

eks bly die 1150 is weer reg, jy gaan tog nie die enjin opgery kry nie.....
 
Baie dankie, dit was nou 'n heerlike RR om te lees...

Jou vrou se kommentaar is flippen snaaks!  :imaposer:
 
Baie dankie - heerlik om so 'n verfrissende ritverslag te lees.  Heelwat gelag ook.  Sal uitsien en uitkyk na volgende verslae.
 
bebliksem MrBond, jy skryf wragtag goed in Afrikaans en nogal komies ook  :thumleft:

nie te praat van die kiekies
 
Lekker dubbel ou!!!  Dit lyk of dit 'n uitsonderlike rit was en jou verslag en fotos doen eer aan die natuurskoon! Laat maar rol met nog.

Die daaropvolgende kommentaar is heerlike vermaak, dink nie ek het een K.A.K. G.R.A.P. gesien nie...

Maar iemand het "deprecation" met "depreciation" verwar...    ;)
 
Mooi man ou groot 7. Die Afrokaans he ês moi!!
Bly om te hoor dis nie net my eggenoot wat praat van "goete en dinge nie"!
As julle weer Eilandia deurry sonder om te stop by Bon Cap is die vrekte op julle hoor!
Groetnis
Die Duiwel
 
See Duiwel said:

Meneer die Duiwel

Die eerste keer wat ek by Bon Cap aangedoen het, het u organiese produk my rymaat laat snaakse dinge doen (sien hier: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=54409.0) Die tweede keer  was net u vriendelike (en mooier) beter helfte daar om ons te vermaak en het ons toe maar net ietsie geeet, so die derde keer het ek toe maar besluit om die boodskap te kry en hou toe maar verby . . . he he he
 
Ek weet nie hoekom ek nou eers by die verfrissende rit verhaal uitkom na al die maande nie dubbel nul sewe, die het my Vrydagoggend op die moddereiland verseker opgekikker soveel so dat julle vir my 'n HAT moet saambring September voor ek te ver-engels  :biggrin:

Jy klip!! (rock :peepwall:)  :ricky:
 
Top