My masker stamp teen jou ding!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
doubleoseven said:
“My masker stamp teen jou ding” (met verwysing na die Prinses se helmet wat teen my nekstut kap as sy vorentoe skuif)

“Ek voel dan die wind op my!?”

“Dit voel rerig of ons oop en bloot sonder `n veiligheidsgordel ry”

“Aggenee, my venstertjie is nou vuil” (nadat `n groot gogga haar pletterpet se skerm getref en gevolglik bevuil het)

“Gaan jy vir jou bonnet ook so `n oulike tassie kry?” (met verwysing na ChrisL se brandstoftenk sak)

“Wag, ek wil net gou my hatch oopmaak” (weereens met verwysing na haar pletterpet se skerm)

Puik skryfwerk dabbelou!  Het hierdie stukkie veral geniet!

Ek was al self 'n paar keer oor daai laagwaterbruggie, maar nog nie een keer wat die water bo-oor geloop het nie...  Bly oom Chris is nog met ons!
 
Dankie vir die interessante en vermaaklike toenadering tot 'n ritrapport.
dit is bevredigend om te sien dat iemand darem die taal met alle erns en respek hanteer.
Ek het die inskiklike foto's ook waardeer alhoewel daar bietjie min van hulle is.

N.S. Dalk wil jy aansluit by GRAP (Genootskap van Regte AfrikaansPraters)?
 
LuckyStriker said:
Dankie vir die interessante en vermaaklike toenadering tot 'n ritrapport ritverslag.

Pffft.  ??? :biggrin:
 
Lekker report. Ek het dit geniet.
Jammer oor die swem les dit kon erg gewees het.
Maar soos hulle se "all's well that ends well" :thumleft:
 
Jacko said:
LuckyStriker said:
Dankie vir die interessante en vermaaklike toenadering tot 'n ritrapport ritverslag.
dit is bevredigend om te sien dat iemand darem die taal met alle erns en respek hanteer.
Ek het die inskiklike foto's ook waardeer alhoewel daar bietjie min van hulle is.

N.S. Dalk wil jy aansluit by GRAP (Genootskap van Regte AfrikaansPraters)? AfrikaansSprekendes

Pffft.  ??? :biggrin:

jy't een gemis ;D
 
Ook weer waar. Maar dan moet die "s" van "sprekendes" 'n kleinletter wees!

Come to think of it, die akroniem is nou totaal gefok want dit lees "GRAS. "  :p
 
Jacko said:
Come to think of it, die akroniem is nou totaal gefok want dit lees "GRAS. "  :p

Smoke it if you got it!

Vreeslik baie dankie vir n uitstekkende uitstappie rapport.

Ek verkneukel my in jou spitsvondige gebruik van die taal.

Dit het my heeltemal opgebeur.

Weereens dankie! :biggrin:
 
Altyd lekker om van so avontuur te lees.
Kwaai lappies verslag!  :thumleft:
 
Uitstekende leesstof o07, baie dankie!  :thumleft:

Kan nie glo daai laagwaterbruggie kan so lyk nie, moes duidelik goed in die berg gereen het? Ons is 2 weke terug daar oor en dit was kurkdroog.

Moenie my op my ateljee vat nie  :ricky:
 
Een van die beste ritverslagte wat ek nog op hierdie webwerf gelees het!  :thumleft:

Top