Bietjie rondgery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RedRum

Pack Dog
Joined
May 9, 2012
Messages
355
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
KTM 990 Adventure
En toe lyk die weer toe nou soo Saterdag inni Kaap..

Baie water het geval

My bike pose vanself so mooi  O0




 

Attachments

  • 2 2013-08-17 Rondry.jpg
    2 2013-08-17 Rondry.jpg
    177.3 KB
  • 3 2013-08-17 Rondry.jpg
    3 2013-08-17 Rondry.jpg
    201.4 KB
  • 4 2013-08-17 Rondry.jpg
    4 2013-08-17 Rondry.jpg
    230.7 KB
  • 5 2013-08-17 Rondry.jpg
    5 2013-08-17 Rondry.jpg
    243.9 KB
  • 7 2013-08-17 Rondry.jpg
    7 2013-08-17 Rondry.jpg
    231.5 KB
  • 13 2013-08-17 Rondry.jpg
    13 2013-08-17 Rondry.jpg
    175 KB
  • 16 2013-08-17 Rondry.jpg
    16 2013-08-17 Rondry.jpg
    199.8 KB
was heel aangenaam  ;D

 

Attachments

  • 18 2013-08-17 Rondry.jpg
    18 2013-08-17 Rondry.jpg
    155.5 KB
  • 21 2013-08-17 Rondry.jpg
    21 2013-08-17 Rondry.jpg
    175.4 KB
en vandag was erg mooi:

 

Attachments

  • 27 2013-08-17 Rondry.jpg
    27 2013-08-17 Rondry.jpg
    185.1 KB
  • 29 2013-08-17 Rondry.jpg
    29 2013-08-17 Rondry.jpg
    161 KB
  • 30 2013-08-17 Rondry.jpg
    30 2013-08-17 Rondry.jpg
    221.8 KB
  • 31 2013-08-17 Rondry.jpg
    31 2013-08-17 Rondry.jpg
    201.8 KB
  • 32 2013-08-17 Rondry.jpg
    32 2013-08-17 Rondry.jpg
    162.8 KB
  • 33 2013-08-17 Rondry.jpg
    33 2013-08-17 Rondry.jpg
    164.6 KB
Very nice Bud.... wens ek kon saam ry.....  :-\ :-\
next time
 
Baie mooi,ek sien die Kaap is weer Hollands

n KTM pas darem maar ook mooi by n grondpad,net jammer hy is nog so skoon,val net eenkeer ag toe,net vir ons in Gauteng :peepwall:
 
weskusklong said:
Baie mooi,ek sien die Kaap is weer Hollands

Inderdaad; Canola maak orals groen en geel lapwerk

[quote author=weskusklong]
n KTM pas darem maar ook mooi by n grondpad,net jammer hy is nog so skoon,val net eenkeer ag toe,net vir ons in Gauteng :peepwall:
[/quote]

Jou moer man!

(Jy's reg omtrent die KTM en Grond een through  :lol8: )
 
Pragtige fotos  :thumleft:
Ek sal maar daai modder vermy  :ricky:
 
Ek sien jy rem redelik hard elke keer vir 'n ou fototjie. Lekker trippie 👍


Sent from my iPad using Tapatalk - now Free
 
So bietjie speel

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/ZlM5zU5VlZw[/flash]


 
DrDirt said:
RedRum said:
DrDirt said:
Hoeveel km het jy al op daai agterband?
erens tussen 3500 - 4000km
Dit is nie sleg nie. Ek sien wel dat dit amper weer tyd is vir n nuwe een. ;D

E09, lekker tire.
E'kt gehoop om darm 5000 uit hom te kry; Sal sien hoe lank hy hou; teer eet hom nogal, selfs op 2.8.

 
mooi man baie mooi  net te veel water otherwise great
 
Top