Bloedrivier 2011 - Ons eerste solo trippie saam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Die 15 Des 2011 kon ek nie wag om te kawiemps by die werk nie, want Michelle en ek het vertrek op ons heel eerste properse road trip saam... Bloed rivier toe (vir die 16de Des) , dan Golden Gate en deur die Vrystaat terug...  :blob7:

Memel
173.jpg

182.jpg

185-1.jpg


Newcastle
188-1.jpg

186.jpg


Het by n baie oulike B&B in Dundee ingeboek nadat ons so amperse nat gereen het van Newcatle af tot op Dundee...Chez Nouz B&B

Die oggend van die 16de Des het ons uit gery na die Bloed Rivier Monument...

189.jpg

Die perde kommando

191.jpg

Die kerk diens in die middel van die laer

196.jpg

Die Gelofte

n Paar foties van die Laer

228-1.jpg

206-1.jpg

Grietjie

214-1.jpg

211.jpg

202-2.jpg

Michelle en eke

204-2.jpg

My Pillion  :mwink:

236-1.jpg


Oppad terug
246-1.jpg

258-1.jpg

251-1.jpg

259-1.jpg


By die Talana Musuem
274.jpg

265-1.jpg

N Kaartjie waarheen  :pot:

272-1.jpg

Nommer asb?  :biggrin:

282.jpg


294.jpg

Dundee Post Office

Chez Nouz B&B
296.jpg

Ons Kamer
297-1.jpg

302-1.jpg

304-1.jpg

305.jpg

Bobby, the Mascot of the B&B, die oulikste brakkie!  :D

Leaving Dundee
310.jpg

308.jpg


Ladysmith
314.jpg

313.jpg


. . . to be continued    :deal:
 
Lekker Allie!  :thumleft:
 
Golden Gate  :drif:

Gaan laat die foties die storie vertel. . .

320.jpg


316.jpg


323.jpg


329.jpg


335.jpg


337.jpg

One nervous  pillion    ::) , as die bobbejane teen die berg af kom en ek bly fotos neem… hehehe…  >:D dan raak sy nogals negatief… as ek vir hulle terug blaf help ook nie. . .  :imaposer: :peepwall: :pot: Ai my ou “stads-japie”…  :angry4: :dousing:

340.jpg

Ah…  :ricky:

342.jpg


345.jpg


349.jpg


353.jpg


365.jpg

GS heaven!  :mwink:

368.jpg


376.jpg

Nice twisties  :biggrin:

393.jpg

Spot the face?  :deal:

400.jpg


406.jpg

Die eerste watercrossing  :pot:

421.jpg

Beautiful pic die ene  8)

425.jpg

Die trip se beste foto!  :-*

426.jpg


429.jpg

One pillion enjoying herself  :love3:

445.jpg


450.jpg

As ek net sulke hoenders kon groei toe ek hoenders geboer het . . .  :peepwall:
 
Lekker trip Alwyn. Volgende een is Vegkop toe (naby Heilbron).
 
Lyk na 'n moerse lekker trip. Nice fotos! :thumleft:
 
Wow, dit lyk kwaai lekker.

Jyt nie dalk die roete op gps opgeneem nie. Sal graag wil sien presies hoe jy gery het.

Hoe het jy gemaak dat jou linker pannier sak nie brand teen die uitlaatpyp nie. Ekt kappa sakke en wil dit ook graag saam my bike gebruik maar het gedink ek sal een of ander plaat daar teen die pannier rak moet sit om die hitte van die sak af weg te hou?

Sal graag wil hoor wat jy gedoen het?

Dankie
 
Awesome fotos en stunning RR  :thumleft:

Niks lekkerder as om die GS te pak en jy en jou maat vaar die wereld in  :ricky:

Dankie vir die lekker lees en mooi fodies  :biggrin:
 
Dis nice om te sien dat al die brons van die klomp waens daar by bloedrivier nog nie gesteel is nie.

Lekker kultuurhistoriese trippie Alwyn.
 
Top