BMW Motorcycle Club Pretoria - KZN Battlefields Trip 2019 – Photo Ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dag 4 – " Al die pad teer pad" via Verkykerskop-Memel Villiers Pretoors toe & Retief Klip- en Kaalvoetvrou Monument

Die laaste dag breek die trip om in 3 terug tog groep; eerste ene die wat vroeg wil tuis wees, 2de die wat die scenic roete wil huis toe vat – “alles teer pad” en die derde, die bittereinder-avontuuriers.

Tom het die tweede groep, terug Pretoria toe gelei van die Klein Kerkie via Verkykerskop, Memel en Villiers terug.
 

Attachments

  • 55441196_2230241380372547_521079283620249600_n.jpg
    55441196_2230241380372547_521079283620249600_n.jpg
    40.4 KB
  • 55576743_2230241323705886_3003239685406326784_n.jpg
    55576743_2230241323705886_3003239685406326784_n.jpg
    77.1 KB
  • 55464982_2230241430372542_5327466198323953664_n.jpg
    55464982_2230241430372542_5327466198323953664_n.jpg
    122.4 KB
  • 54731080_2230241357039216_8297432063418564608_n.jpg
    54731080_2230241357039216_8297432063418564608_n.jpg
    104 KB
  • 54523689_2230241473705871_6622112024446894080_n.jpg
    54523689_2230241473705871_6622112024446894080_n.jpg
    108.7 KB
  • 55450401_2230241257039226_1314369209299369984_n.jpg
    55450401_2230241257039226_1314369209299369984_n.jpg
    99.5 KB
Tom Thea, Fernando Paula, Ettiene Luzaan & Gavin " al die pad teerpad Pretoria toe"  :pot:
 

Attachments

  • 55535233_2230241687039183_2836605438336696320_n.jpg
    55535233_2230241687039183_2836605438336696320_n.jpg
    135.3 KB
  • 55644704_2230241623705856_5798903442483183616_n.jpg
    55644704_2230241623705856_5798903442483183616_n.jpg
    101.9 KB
  • 55633929_2230241647039187_8493071032091934720_n.jpg
    55633929_2230241647039187_8493071032091934720_n.jpg
    108.7 KB
  • 55719197_2230241587039193_4353415968332972032_n.jpg
    55719197_2230241587039193_4353415968332972032_n.jpg
    128.2 KB
  • 54436553_2230241507039201_4531810286830616576_n.jpg
    54436553_2230241507039201_4531810286830616576_n.jpg
    135 KB
En die bittereinder-avontuuriers het Retiefklip, Kaalvoet vrou besoek om die “alles teer pad” via Verkykerskop, Memel via Villiers huis toe…

Retief Klip

Vanaf 19 Oktober 1837 het Piet Retief se trekgeselskap stuksgewys met die Oliviershoekpas die Drakensberg begin uittrek. Die trekgeselskap het links van die Oudebergspruit teen die berghelling uitgetrek totdat hulle hoog teen die berg 'n fontein bereik het, naby die huidige Retiefklip, waar hulle uitgespan het. Erasmus Smit het die rant Kerkenberg genoem omdat dit hom aan 'n kerk of 'n plek van godsdienstige byeenkomste herinner het. Piet Retief het gedurende dié tyd sy eerste besoek aan koning Dingane afgelê, om oor die moontlikheid om grond vir die Voortrekkers te bekom, te onderhandel. Op sy 57ste verjaarsdag (12 November 1837) het sy dogter, Debora Retief, haar vader se naam en die datum hier op 'n oorhangende rots met groen verf geskryf. Die ander name wat op dié rots aangetref kan word, is dié van die Bethlehemse kommando wat op 10 Oktober 1899, met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog, die Oliviershoekpas beset het.
 

Attachments

  • IMG-20190324-WA0028.jpg
    IMG-20190324-WA0028.jpg
    129.6 KB
  • 55744422_10157218773690850_8120472577530396672_n.jpg
    55744422_10157218773690850_8120472577530396672_n.jpg
    73.8 KB
  • 54521021_10219159285362790_388199665566220288_n.jpg
    54521021_10219159285362790_388199665566220288_n.jpg
    86.2 KB
  • 54731288_10219159285682798_6882225727907823616_n.jpg
    54731288_10219159285682798_6882225727907823616_n.jpg
    53.8 KB
  • 55575721_10219159286202811_1136791570243125248_n.jpg
    55575721_10219159286202811_1136791570243125248_n.jpg
    105.8 KB
  • 55816618_10157218774190850_3460078528999981056_n.jpg
    55816618_10157218774190850_3460078528999981056_n.jpg
    155.4 KB
Kaalvoetvrou Monument

“Die Kaalvoetvrou”, ’n een-en-’n-half maal lewensgrootte standbeeld deur Alfonso Smuts van ’n Voortrekkervrou wat die woorde: "Ons trek eerder kaalvoet oor die Drakensberge” (as om weer verkneg te word) verbeeld.
Susanna Catharina Smit was die Voortrekkervrou wat aan die Engelse offisier gesê het dat die Voortrekkers eerder kaalvoet terug oor die Drakensberge sal stap as om onder Engelse gesag te staan.

Die standbeeld is in 1977 deur oud President CR Swart onthul.

 

Attachments

  • 54520951_10219159289522894_2344635282680184832_n.jpg
    54520951_10219159289522894_2344635282680184832_n.jpg
    90.1 KB
  • 20190208_110850.jpg
    20190208_110850.jpg
    260.8 KB
  • IMG-20190327-WA0011.jpg
    IMG-20190327-WA0011.jpg
    208.3 KB
  • 54728803_10219159288842877_5263067231054462976_n.jpg
    54728803_10219159288842877_5263067231054462976_n.jpg
    86.1 KB
  • 55504325_10219159288282863_7338150924583436288_n.jpg
    55504325_10219159288282863_7338150924583436288_n.jpg
    100.6 KB
  • 54524850_10219159287762850_1778214145280180224_n.jpg
    54524850_10219159287762850_1778214145280180224_n.jpg
    94.3 KB
  • 54729764_10219159289122884_2391955376921640960_n.jpg
    54729764_10219159289122884_2391955376921640960_n.jpg
    95.8 KB
  • 54729273_10219159290002906_5020457194361978880_n.jpg
    54729273_10219159290002906_5020457194361978880_n.jpg
    105.4 KB
Op Verkykerkop het ons Buffet Middag ete gehad en was dit n belewenis!? Lekker vir oulaas gekuier... en hartseer verneem dat dit n baie groot waar skynlikheid dat hulle die Winkel/Backpackers/poskantoor/restuarant/kroeg gaan toemaak. . . .  :-[

n laaste foto huldeblyk. . . .

 

Attachments

  • 20190207_152805.jpg
    20190207_152805.jpg
    260.9 KB
  • 20190207_153058.jpg
    20190207_153058.jpg
    169.2 KB
  • 20190207_153239.jpg
    20190207_153239.jpg
    228.8 KB
  • 20190207_153258.jpg
    20190207_153258.jpg
    199.2 KB
  • 20190207_153403.jpg
    20190207_153403.jpg
    231.1 KB
  • IMG-20190207-WA0034.jpg
    IMG-20190207-WA0034.jpg
    80.8 KB
  • IMG-20190207-WA0032.jpg
    IMG-20190207-WA0032.jpg
    39.2 KB
  • 20190207_160037.jpg
    20190207_160037.jpg
    155.8 KB
Oppad tussen Vrede en Villiers gaan Michelle se X se liggie 25km vroeer aan,  :peepwall: glad nie die oor gedraai nie...
Trek by Cornelia en daar gaan mooi net mooi niks aan nie...

Kan nie besluit op die volgende scenario nie... ongelukkig is die X Country se brandstof tenk 9.8 liter groot, of gelukkig is die Adventure se brandstof tenk 30 liter groot  :pot:
 

Attachments

  • 55532069_10157218773915850_684004985343574016_n.jpg
    55532069_10157218773915850_684004985343574016_n.jpg
    69.8 KB
As die Photo Ride Report net die helfde van die storie vertel van die naweek, is dit steeds nie genoeg nie! BAie dankie aan almal wat saam gegaan het en die naweek n reuse sukses gemaak het - DANKIE!

Dankie aan ons Ride leading Team , Deon en Anzel. Dankie Deon dat jy my rubber arm gedraai het, dat ek 3 van my belangstellings gelyk tydig kon uitleef;
*Avoontuur Motorfiets ry,
*saam my vroutjie,
*Afrika geskiedenis, en bietjie van ons Afrikaner erfenis

Dankie aan Michelle wat, met tye  :rofl: ,my geselskap gehou terwyl ek dienste van Ride Sweep gedoen het  :heart:

Die was vir my, die lekkerste BMW Klub trip wat ek al gedoen het. En is nederig om deel van so sukses kon wees

"Shared Riding Pleasure"



Geskiedines Bronne:
 Wikipedia
 BritishBattles.com
 The Observation Post
 www.bloedrivier.org
 

Attachments

  • IMG-20190327-WA0010.jpg
    IMG-20190327-WA0010.jpg
    80.1 KB
En dankie aan William vir die "dynamic" Ride Report!  :+

https://www.youtube.com/embed/QbWL3FI_Gco
 
Well done and thanks for sharing this awesome Ride Report.

I can see a huge amount of work went into putting this together.
 
JonW said:
Well done and thanks for sharing this awesome Ride Report.

I can see a huge amount of work went into putting this together.

Thanks [member=408]JonW[/member], was a lot of planning, we even went down for a recce in Feb (great excuse for riding bike)... but was a very successful  weekend and everyone enjoyed it

And you cant do it all by oneself, this was an team effort - Deon and myself have a way of working together that made this one fun adventure. Thinking on the move and we know exactly what the other one think, his execution style and we kept a big group safe over 4 days cause we planned thoroughly the factors we could foresee.
 
Awesome trip, Alwyn, en uitstekende verslag hier!  :thumleft: :thumleft:

Sou laaik om so trip mee te maak, adverteer gerus as julle weer so iets gaan aanpak. Duidelik het ek die vorige advertensies gemis :lol8:
 
Baie interessant sou lekker gewees het om na al die kenners te luister. Julle het nie dalk n roete vir die nie ? Sal daarvan hou om eendag al die plekker self te gaan besoek op my fiets.
 
OomD said:
Awesome trip, Alwyn, en uitstekende verslag hier!  :thumleft: :thumleft:

Sou laaik om so trip mee te maak, adverteer gerus as julle weer so iets gaan aanpak. Duidelik het ek die vorige advertensies gemis :lol8:

Thanks [member=15022]OomD[/member],

Ja die was n BMW Klub trip wat Deon en myself uitgewerk het..

Maar daar is iets in die pyplyn...
 
sidetrack said:
Baie interessant sou lekker gewees het om na al die kenners te luister. Julle het nie dalk n roete vir die nie ? Sal daarvan hou om eendag al die plekker self te gaan besoek op my fiets.

[member=41]sidetrack[/member], Ons kennis kom van toe ons in 2015/2016 die BMW Trophy se rides gedoen het vir die Drakensville area , en toe net van daar weer opgetel en Spionkop Lodge toe gery. Met Raymond en Lynette gesels en hulle het ons bietjie gelei en van daar met Thulani in kontak gekom. Met die toer gidse, Raymond en Thulani kry n mens n ander perspektief, al het ek baie gaan oplees, en n youtube video of 20 gaan kyk.  Wat ook help met die toergids kostes is die groter groep wat dit baie afbring.

Maar dit was definitief die moeite werd!

Die KZN Battlefields route is so groot n mens kan dit nie alles met een trip cover nie, ons het mar net 10 in vier dae gedoen. dink op die KZN Battlefiled website is daar amper 70 sulke plekke!?



Die roete onder aangeheg..
 

Attachments

  • Battlefields 20190321.gpx
    728.9 KB
alwyn_gs said:
ClimbingTurtle said:
Lekker RR Alwyn - nicely done!!

:thumright: [member=10050]ClimbingTurtle[/member]
'

My other mate was also on your ride - Graeme, big grey beard - he sent us pics while you were away - I see he managed to evade the camera mostly successful....
 
Alwyn, ek moet bieg ek het hierdie fantastiese RR misgekyk

Het dit nou deeglik deurgelees en ek kan my indink dat hier massiewe beplanning in gegaan het. Dankie vir die oplees en deel van die geskiedenis.

Dit lyk of julle 'n briljante atmosfeer in die kamp gehad het. Dit is vier dae van harde kilos, veral vir die pillions.

Daardie deel van SA is vir my nog onbekend en ek wil beslis die Memel & Majuba omgewing gaan verken. Was darem in 2011 in die Spioenkopdam Natuurreservaat waar ons 'n Swartrenoster gesien het  :thumleft:

Ek sal beslis in die toekoms hierdie RR moet raadpleeg vir roetes  :thumleft:
 
  Stem saam met Lem.Altyd lekker om n goed nagevorsde RR te lees.
 
Top