Bloem, surrounding & beyond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dorsland said:
Is dit daai ou van Human Auto se plek daai?  Dink sy naam is Johan Human.

Human Auto was deur oom Barney Human begin. Sy seun, Johan Strydom het by hom oorgeneem, maar hy’s ook al oorlede.
Johan se seun, Jacques slaan tans die kitaar by Human Auto en besit ook al die grond, van waar jy afdraai na Brandfort tot amper verby die tolhek. Onder andere Be Human en ook die Harley agentskap.
Ek was saam met hom op Glen - laaaank gelede.

Nice report en foto’s Grunder.
 
Different mode of transport today

b05f0ac2248cc1ff8cfaa81caa18a211.jpg
 
Ek was motivated om in die pad te val vandag. Toe waai daar vroeg al 'n koue wind. Toe raak ek bang.

Teen 9u kry ek moed en try weer. Sukses!

Was nie 'n groot outride nie, my eerste vir die seisoen. Nou moet ek net bou op dit.

Gelukkig het Strava 'auto-pause' sodat niemand hoef te weet ek het honderd keer gestop vir asem nie...



5a6e5de259b1b6e6b820d712e05123f7.jpg

 
Today we adopted our new family member from the SPCA.

The guy had some misfortune up to now; lost a leg in the process.

First day went good I think. Here's to many more happy days.

60fb01226aef41cdf0289c0f5e0c1545.jpg
d5430b1e3bc196841dc35b4bb8d635a7.jpg

 
So... toe loop help ek 'n vriend om 'n bike te gaan beloer by Kawasaki. Die sym 200 adventure fietsie... Hy was oraait...

Maar, toe loop ek die man raak!!

Toetsrit baie geniet.

558d4ef5540ec955c678b598895fcefe.jpg
 
Tampan said:
Dorsland said:
Is dit daai ou van Human Auto se plek daai?  Dink sy naam is Johan Human.

Human Auto was deur oom Barney Human begin. Sy seun, Johan Strydom het by hom oorgeneem, maar hy’s ook al oorlede.
Johan se seun, Jacques slaan tans die kitaar by Human Auto en besit ook al die grond, van waar jy afdraai na Brandfort tot amper verby die tolhek. Onder andere Be Human en ook die Harley agentskap.
Ek was saam met hom op Glen - laaaank gelede.

Nice report en foto’s Grunder.

Die motorbedryf is winsgewend lyk my.  Ek het Boerbokke aan hom verkoop so 'n hele klompie jaar gelede.  Toe byt die eksotiese wild gogga mos die man.

Jammer vir die hijack [member=24584]Grunder[/member]
 
Grunder said:
Just a little background of old Victor's story...
Not for sensitive readers.

Iemand wat diere so mishandel moer ek sommer met 'n ysterpal tot hy net 'n natkol op die grond is waaragtig!  :dousing:  Dankie dat julle hom 'n mooi huis en baie liefde gee Grunder.  Dit verstom my altyd hoe diere als vergewe wat die mens aan hulle doen.  Kyk hoe tevrede is daai brakkie daar met jou dogters.  :thumleft:
 
Dorsland said:
Tampan said:
Dorsland said:
Is dit daai ou van Human Auto se plek daai?  Dink sy naam is Johan Human.

Human Auto was deur oom Barney Human begin. Sy seun, Johan Strydom het by hom oorgeneem, maar hy’s ook al oorlede.
Johan se seun, Jacques slaan tans die kitaar by Human Auto en besit ook al die grond, van waar jy afdraai na Brandfort tot amper verby die tolhek. Onder andere Be Human en ook die Harley agentskap.
Ek was saam met hom op Glen - laaaank gelede.

Nice report en foto’s Grunder.

Die motorbedryf is winsgewend lyk my.  Ek het Boerbokke aan hom verkoop so 'n hele klompie jaar gelede.  Toe byt die eksotiese wild gogga mos die man.

Jammer vir die hijack [member=24584]Grunder[/member]
Hierdie is dié highkack thread [emoji869]
 
Top