Bo-om Lesotho

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
1,119
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek beplan n trip bo om Lesotho van die Kaap se kant af middel Mei vir 7-10 dae.
My 1200 kort n voor band, daar is tans n Karoo Street op wat dit nie gaan maak nie. Agter is n Anakee op wat dit maklik gaan maak.
Ek gaan meestal teer ry maar gaan definitief Naudes pas oor as dit nie reen nie, en so hier en daar grondpad.
Niks hectic nie.
So my vraag is wat stel julle voor vir n voor band om saammet die Anakee te gaan?
Maar nig n Anakee, of iets soos n E07?
Ek hou hogal van n voorband wat n bietjie vertroue gee op die grond.
 
Top