Botswana Vic Falls trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Wil net graag hoor of julle dalk kan help. Ek beplan om April volgende jaar Deur Botswana, Namibia (Caprivi strook) en Zambia, Vic Falls toe te ry. Ek probeer uitvind of die pad wat oos van Makgadikgadi (die B300) en die pad oos van die Okavango (die A35 dink ek) wat na Muhembo grenspos gaan, teer paaie is of grond pad? Het iemand al die paaie gery wat kan help asb?
 
Top