Tienie
Race Dog
Die Canola Run was weereens 'n reuse sukses! Daar was 'n rekord aantal inskrywings, die weer het baie lekker saamgespeel en ek glo almal het dit geniet.
Ek hoop almal het veilig by hulle huise aangekom.
Post asb julle foto's. Myne kom binnekort.
Ek hoop almal het veilig by hulle huise aangekom.
Post asb julle foto's. Myne kom binnekort.