CALEDON CANOLA RUN BAIE FOTO'S+VIDEOS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sjoe ek stem saam  die nuwes steek heel af teenoor haar met die fairing (die verf is net so bietjie al af ) vir standaard dubbel exshaust veral lekker met die groot petrol tenk(19L)

Miskein die antwoord --- net 'n bietjie stadig ( 140 )en die remme nie so goed soos wat ek sou verwag het nie maar sy is nou al 22 jaar oud maar doen die ding vir ons en kom ook daar. EK sien daar is heelwat oor die water.

Cheers ek hoop die manne gooi nog fotos by van die lekker Canola naweek fun.
Groete
 
Nog 'n paar foto's:

IMG_8639.jpg


IMG_8629.jpg


IMG_8634.jpg


IMG_8630.jpg


IMG_8641.jpg


IMG_8636.jpg


IMG_8642.jpg


IMG_8646.jpg


IMG_8657.jpg


IMG_8658.jpg


IMG_8655.jpg


IMG_8659.jpg


IMG_8653.jpg


IMG_8662.jpg


IMG_8663.jpg


IMG_8684.jpg


IMG_8685.jpg


IMG_8687.jpg


IMG_8686.jpg


IMG_8704.jpg


IMG_8707.jpg


IMG_8700.jpg


IMG_8708.jpg



IMG_8714.jpg


IMG_8715.jpg


IMG_8713.jpg


IMG_8717.jpg


IMG_8722.jpg


IMG_8732.jpg


IMG_8733.jpg


IMG_8749.jpg


IMG_8739.jpg


IMG_8759.jpg


IMG_8771.jpg


IMG_8775.jpg


IMG_8776.jpg


IMG_8773.jpg


IMG_8777.jpg


IMG_8791.jpg


IMG_8795.jpg


IMG_8804.jpg


IMG_8877.jpg


IMG_8914.jpg


IMG_8939.jpg


IMG_8956.jpg


IMG_8980.jpg


IMG_8991.jpg


IMG_9001.jpg


IMG_8992.jpg


IMG_9011.jpg

 
Mickey Theunissen said:
2StrokeDan said:
Johnnie Bok said:
2StrokeDan said:
JohnnyBok, wanneer kan ons die roete begin oefen vir volgende jaar se ry? :pot:

Lekker lag ek nou!!!!

2SD het jy dan oefening nodig? Volgende jaar gaan ons die ryers opdeel in 2 groepe ('n vinniger groep en 'n minder vinnige groep). Vir watter een van die groepe wil jy oefen, sodat ek dit in gedagte kan hou wanneer ek die roete uitlê??

Ek glo persoonlik nie dat dit nodig is om die roete op te deel nie, ek het baie lekker gery, en ek glo vinnig genoeg sonder om ander of myself in gevaar te stel.
Ja, ander sal nog vinniger gaan op die 690's, ens, maar waarvan praat ons dan? n Offroad race?
Ek voel ook dat die stoppe tydig was, en almal kans gegee het om te hergroepeer, en asem te skep. Ek het nooit gevoel dat ons te veel tyd mors, ens, soos op sommige ander ritte.
Ek glo julle het die resep reg.

Ek is nogal met 2SD hier. Julle resep is reg hier. Die manne wat vinnig wil ry sorg in elk geval dat hulle nie laaste wegspring nie. Sodra daar 2 groepe gaan wees, gaan dit in n race ontaard en sal julle moet ekstra voorsiening maak daarvoor. Mynsinsiens is dit n lekker ride tussen die lande deur, en mens begin nie krap as dit nie jeuk nie.
Hoe dit ookal sy - dit is een van my jaarlikse hoogtepunte, en maak ons dit nou n hele naweek daarvan en huur n gasteplaashuis vir die familie en pelle.
Wat mens dalk kan aan dink vir volgende jaar, is om n offisiële fotograaf te kry waar die ouens na die tyd hulle pics kan koop.
Weereens dankie Johnie en span!

Dankie vir die positiewe kommentaar. Ek is geneig om met julle saam te stem.
 
Johnnie Bok, baie dankie vir die lekker ry. Ons sal volgende jaar weer daar wees.

A few pics taken between my father and I.

Leaving home
CanolaRun2014_0001.jpg


Canola
CanolaRun2014_0002.jpg


CanolaRun2014_0003.jpg


CanolaRun2014_0004.jpg


The group at the hanger
CanolaRun2014_0005.jpg


XT660 wheelie
CanolaRun2014_0006.jpg


GJ se pit stop vir sy race track
CanolaRun2014_0007.jpg


More Canola
CanolaRun2014_0008.jpg


690 Wheelie
CanolaRun2014_0009.jpg


Lunch stop
CanolaRun2014_0010.jpg


Who rode this bike?
CanolaRun2014_0011.jpg


Wheat is looking good (We stopped on a road, not in the field)
CanolaRun2014_0012.jpg


Last stop on the way home on some farm
CanolaRun2014_0013.jpg
 
Hierdie bike was my MellowJo se broer Godfried  ;)

CanolaRun2014_0011.jpg


Hy't al met daai bike Tanka, Middelpos, Ouberg Pas, Ganaga etc. gedoen.  :thumleft:

Hy't ook al met 'n Peugeot 504 soos hierdie Kilimanjaro toe.

Peugeot_504_000.jpg


On nie eers te noem van al sy Vespa trips nie...
 

Latest posts

Top