CANOLA RUN - CALEDON 2016

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Tienie en span ..... dit was weereens lekker . Hie hie ..... daai eerste traffic jam langs die treinspoor ...... het eers gedink ek is in die middestad iewers  :imaposer: My keuse van n ligte fiets was die regte een vir die dag ....  ;D
 

Attachments

  • IMG-20160910-WA0004.jpg
    IMG-20160910-WA0004.jpg
    181.6 KB
  • IMG-20160910-WA0003.jpg
    IMG-20160910-WA0003.jpg
    223.7 KB
Baie dankie aan almal vir al die reelings, lekker kos en beslis aan al die Overberg se boere wat toestemming gegee het om dit moontlik te kan maak.

Een ding wat ek opgelet het, dit is dat die roete van 2015 meer tegnies vir my was as 2016, maar nog altyd n wenner.

Net so nou en dan befok geraak vir n blerrie "plastic" wat dink hy is snaaks en klippe op gooi...

:thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Waar's GJ se wheelie foto's (ek neem maar net aan daar moet wees :lol8:)?
 
Bring It On said:
capeklr said:
2StrokeDan said:
Daai 1200GS'e het daarlangs gele soos krokodille langs die Zambezi. :eek7:

Not mine.  ;)

I can vouch for that.  ;)  :thumleft: Jorg,  my dear friend,  you handled that big "1200 Fuel Bowser"  like a true pro.  :ricky:

Moet darem ook sê my 1200GS het self mooi geloop soos n bediende met nuwe slippers😜
 
Dit was moerse lekker weereens,.

Ek en Maryna het ons eerste en laaste tumble gehad daar langs die treinspoor ek is seker iemand kan dit vir ons opsit as iemand dit het groot asb.

Ons is nie skaam nie.
Stadige wit 1992 Suzuki!

Elke jaar is net nog lekkerder en moenie eers praat van daai lekker kos nie toe ek daardie foto met die kos bakkie sien toe is weer honger.

120/100- vir almal wat dit moontlik gemaak het.

Ons hoogte punt van die jaar beslis.

Riaan van Somerset Wes dankie vir die gesels.

Cheers
 
Willem-Ben said:
Dit was moerse lekker weereens,.

Elke jaar is net nog lekkerder en moenie eers praat van daai lekker kos nie toe ek daardie foto met die kos bakkie sien toe is weer honger.

120/100- vir almal wat dit moontlik gemaak het.
:thumleft:  :thumleft:
 
Does anyone know where the "official" pics will be posted?
 
capeklr said:
Oops, helping somebody up again.

That was me, getting my foot trapped under the bike.

capeklr said:
Riding somebody's bike up the hill.

That was my bike, after you helped me up again.

Thank you for the help, and to your lovely wife for the pics :D
 
Baie dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het vir 'n bakgat dag. verseker gaan ons nog lank praat oor 2016 se Conola Run. Sommer baie dankie vir die mense wat die lekker kos gemaak en voorsien het,ons is volgende jaar weer daar as ons kan.  :3some:
 
Crankshaft said:
Bring It On said:
capeklr said:
2StrokeDan said:
Daai 1200GS'e het daarlangs gele soos krokodille langs die Zambezi. :eek7:

Not mine.  ;)

I can vouch for that.  ;)  :thumleft: Jorg,  my dear friend,  you handled that big "1200 Fuel Bowser"  like a true pro.  :ricky:

Moet darem ook sê my 1200GS het self mooi geloop soos n bediende met nuwe slippers😜
Jy meen soos ETS met nuwe crocs

Die Drol
 
Ri said:
capeklr said:
Oops, helping somebody up again.

That was me, getting my foot trapped under the bike.

capeklr said:
Riding somebody's bike up the hill.

That was my bike, after you helped me up again.

Thank you for the help, and to your lovely wife for the pics :D

It was a pleasure to help.  :thumleft:
 
Some more Pics ...

1) Yours truly waiting for Talisman to arrive
2) XT Joe looking very happy with life ....I think he was planning his attack on Talisman  :lol8:
3) The crowd leaving ...
4) Talisman after XT Joe had drowned him
5) The Caledon area is magnificent
6)  XT Joe's farmhouse breakfast on Sunday morning.
 

Attachments

  • 20160910_074302.jpg
    20160910_074302.jpg
    120.9 KB
  • 20160910_085614.jpg
    20160910_085614.jpg
    187.2 KB
  • 20160910_085632.jpg
    20160910_085632.jpg
    208.2 KB
  • 20160910_102746.jpg
    20160910_102746.jpg
    220.8 KB
  • 20160910_093642.jpg
    20160910_093642.jpg
    110.5 KB
  • 20160911_095106.jpg
    20160911_095106.jpg
    121.7 KB
Was (weereens) 'n awesome trip gewees.  Baie dankie Tienie en die res van die organiseerders.  Ek sal vanaand my foto's ook hier opsit.
 
Really great ride, thank you to all! As usual, I have no photos to share, so please gooi some.  :peepwall:
 
monkeyboy said:
Really great ride, thank you to all! As usual, I have no photos to share, so please gooi some.  :peepwall:

I spotted you in a few places along the route & got footage of you. I'm gonna continue to work through it all tonight as soon as I get home.
 
Nimmo said:
This is now officially on my bucketlist for next year - Thanks to the farmers  :thumleft:

Although this has grown too big for my liking there are a couple of things that have to be said about the Canola run:

- The absolute hospitality of the people of the Overberg
- The lekker 'gees' that there is with everyone there - there are smiles and good times all 'round.
- the food (also refer back to my 1st point)  :biggrin:
- the generosity of the farmers to open up their farms for the hooligans for a 'only to be repeated once a year' experience (and privilege)
- the general organizational skills of the powers that be. It isn't easy organizing something like this at this magnitude and last but not least:
- the amazing scenery that is the Overberg in spring.

Lekker to see the photos and see the familiar (and some unfamiliar) sites (and faces).



:thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Top