cassie's version of a tietfontein cave kuier part 1.112

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Once again an entertaining report which always keeps me smiling and looking at our rides in a different way. :thumleft: :thumleft:

 
Cassie, ek lag my gat af as ek jou goed lees.  Ek weet nie watse dialek of selfs taal jy praat nie, maar ek verstaan dit. Very Jack Parow'ish.

Doe' so voort!    :thumleft:
 
roux, oom Drazil die paaie raak nou min so daar is nie meer lekker stories om te maak nie.  Ek wil juis lekker paaie weer begin soek wat uniek is
 
Top