Cederberge 3 jan 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Swanniebraai said:
Garfield said:
Lekker  :thumleft:

Net en vraag - julle ry al die pad Oasis toe en dan eet julle BROOD?  :eek:

Natuurlik, daar moet mos afwisseling ook wees, van die boring steak, oener, snoek, en al daai ryk xmas kosse!  :imaposer:

Dit is nie eers 'n comeback line nie, dit is sommer net hartseer  :'(

:pot:

Ek wou altyd 'n KTM990 gehad het, maar nou weet ek, die running costs maak dat mens net kan brood eet, nee wat, sal maar my BoF hou tot ek ryk is...  :peepwall:
 
buzzlightyear said:
al die geld seker op petrol vir die ktm bestee :biggrin: ek het die ribs aangevat die ander dag mens dit was lekker!

Jip, hierie beast is dors! Ons sal daai ribs ga aanvat as ek en my vrou sometime in 1 van daai streelpersele gaan oorbly!  ;)
 
Spyt ons het die trip gemis. Die wereld kyk darem maar mooi so onder die wolke. Skerp sonlig maak dit weer n ander prentjie. Lekker is lekker en mooi bly mooi.  :thumleft: :thumleft:
 
VaalBaas said:
Spyt ons het die trip gemis. Die wereld kyk darem maar mooi so onder die wolke. Skerp sonlig maak dit weer n ander prentjie. Lekker is lekker en mooi bly mooi.  :thumleft: :thumleft:

Vlg ene is jy by my baas!  :thumleft:
 
Die Sederberge het n bekoring wat mens altyd teruglok.  Dit was nou lekker om na al die foto's te kyk. Dis lekker om te sien julle het dit so geniet.

Ons was  by Michells pass af op die 30 ste Des en toe het daardie gladde vrugte pulp al klaar op die pad gele. (Gelukkig vir ons was daar polisiebeamptes wat gewys het ons moes stadiger ry)   

Laat mens nogals wonder hoe lank dit daar gele het.

Dusty Rusty said:

En daar gaan ek en my pragdogter alweer vdag soheentoe!! Hiehaaaa!

Pas gepak, ga oor 10min ry. jis maar Frane kan lig pak vir n vrou, minner goed as ek in!  :imaposer:

1st stop Sandveldhuisie Citrusdal vir moerkoffie en die beste roosterkoek!!  :drif:
Dan Clanw dam toe en anderkant rivier tto by Oasis vir die oorslaap, dan Katbakkies pas om terug ek dink.

Dalk sien ons iemand langs die pad?
 
Top