CEDERBERGE, HIER KOM ONS!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Enige honne wat die eerste week van  Jan nog vakansie het?

Sover gaan Firecoast, Nismark en ek bietjie pat vat na Cederberg vanaf die 4de Jan. 

Ek weet nog nie wa' ek julle langs die pad gaan kry nie en hoe lank ons by Oasis gaan bly weet ek ook nie! 

Maar as jy wil saamkom vir so 2 of 3 dae dan is jy welkom!

Nog ander details to follow>>>>
 
Top