Hallo daar. Ek is 'n wit meerderjarige middeljarige Afrikaanssprekende man. So ek verteenwoordig alles wat verkeerd is in ons land. Ek ry ook bike, so 'n bietjie langer as 30 jaar.
Is al sedert Augustus verlede jaar op die forum, maar lees net hoofsaaklik, tot gister toe... ;D ;D
Is al sedert Augustus verlede jaar op die forum, maar lees net hoofsaaklik, tot gister toe... ;D ;D