Damaraland & Kaokoland – Finally!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  • Like
Reactions: ETS
Ek plaas nog ‘n paar van my gunstelingfoto’s terwyl ek in spanning wag vir die volgende hoofstuk.

44DCB591-C32C-46CD-B9CD-1274833E9C42.jpeg
8C96CFEA-13E6-4670-B239-CFDB5A88B90C.jpeg
FD891C82-34E9-4207-B514-14BAB32BA663.jpeg
9FF47E59-43BF-4E77-88D5-8EFB8181FD08.jpeg
96BFC98A-260D-46D1-A0BF-FB1FBEACFD0C.jpeg
C73A55F7-D178-4636-994F-6362734BFDA9.jpeg
9C53E297-249E-4DA3-B8CC-5E0F644CBB22.jpeg
6C43D48D-07F6-42AF-B9D3-0A3D7F27D5D1.jpeg
DED5E823-055B-4E94-AB09-D17F021C8823.jpeg
D5190560-5558-4E28-BB54-7FFD1AA6FA44.jpeg
 
Great phodies, almal van hulle.
Niks fout met die ander nie, maar die drie doen dit vir my. Awesome.

hb.jpeg

hb1.jpeg

hb2.jpeg
 
Visvoel, daai laaste een is van @P.K. wat daar sit en sy sondes oordink ..... en soos jy kan sien is die man skuldig op n wyyyyyye vlak hmm?
:p
 
Hierdie lyk nie vir my bekend nie. Dit was nie op 2018 roete nie was dit @Hardy de Kock ?

Daai pas tussen Puros en Sesfontein was die deel wat ek die minste geniet het op die trip. Mens het daar 'n fiets met bietjie suspensie nodig
Die foto is geneem na die Khuwarib Schlught tussen die rantjies oppad Otjondeka toe. Ek glo nie jy het die roete gery nie, Dwerg.
 
Hierdie lyk nie vir my bekend nie. Dit was nie op 2018 roete nie was dit @Hardy de Kock ?

Daai pas tussen Puros en Sesfontein was die deel wat ek die minste geniet het op die trip. Mens het daar 'n fiets met bietjie suspensie nodig
Ek dink ook nie jy sou dit geniet het met die fiets wat jy noodwendig moes ry se suspensie nie.
 
Ek dink ook nie jy sou dit geniet het met die fiets wat jy noodwendig moes ry se suspensie nie.

GX of 690? Alby se suspensie was spesefiek op gestel vir cross country/rally so dis hulle kos daai en hoe harder mens stoot hoe beter werk dit. Iemand het veral goeie dinge aan daai spesefieke GX se suspensie gedoen. Maar ja daai pad is 'n breker
 
Ek verwys na Riana se DR650.
 
Ek verwys na Riana se DR650.
Sorry die 'moes' het my bietjie gegooi. Ja so baie soos ek daai bike op dele geniet het het ek op daai deel gedink ek gaan tanne verloor. My visie het actually nog vir weke lank na dit trip af en toe spontaan begin vibreer. No jokes :LOL:
 
Ja - ek weet nie wie haar fiets ge-prep het voor die toer nie, maar ek dink hy skuld haar (en jou) "n verskoning
 
Bart, if I was dealing with my sins, I would probably still be there.

Not long after this @hartebees brought me the customary mug of OBS and then sat down next to me and smoked his pipe which is reserved for special occasions. A companionable silence, appreciating the vista followed: no small talk...actually, not much talk at all, but special.
 
Last edited:
  • Like
Reactions: ETS
F O K K I T
What an awesome RR. I am dead tired just reading it.
Wish I had the bike, money and time to do this. Even as a newbie in sand this looks like an awesome trip.
As a video and photo man even doing this trip in the Unimog and documenting it would be great.

Well done to all and thanks for sharing
 
Latest posts

Top