Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gister was die jaarlikse Double Century fietstoer en 20 van ons het weer diens gedoen
Die vinnigste groepe het laaste weggespring, toe dit al helder lig was.
20241123_062310 WD.jpg

'n Mooi vallei duskant Zuurbraak
20241123_075725 WD.jpg

Aan die begin van die Tradouwpas is hierdie baie mooi akkerboom. elke jaar groter en mooier
20241123_080921 WD.jpg

Halfpad deur die Tradouwpas.
20241123_083347 WD.jpg

By Barrydale draai die roete wes in die rigting van Montague.
Hier ry ons op die R62 deur die Tradouwvallei
20241123_090835 WD.jpg

Die rotsformasies tussen Montague en Ashton is altyd iets besonders om te sien
20241123_102222 WD.jpg

20241123_102407 WD.jpg

Twee ysterperde langs mekaar - die swarte is 'n 14CRB, 105 jaar oud en lank nie meer diensbaar nie.
Die GrysKameel langs hom is 85 jaar jonger, loop soos 'n horlosie en sal (hopelik) nog baie jare diensbaar wees.
20241123_104254 WD.jpg

Later die dag, toe al die fietse hulle ry klaar gery het, het en het ek via 'n paar grondpaaie terug huistoe gery.

Net buite Swellendam is hierdie mooi groot bloekomboom, langs 'n ou ysterbrug oor die Kliprivier
20241123_160219 WD.jpg

Duskant Bonnivale lê die koringlande wyd en die koring is ryp.
Oestyd is in volle gang
20241123_162348 WD.jpg

:)
 
Attachments

  • 20241123_104254 WD.jpg
    20241123_104254 WD.jpg
    1.2 MB
  • 20241123_160219.jpg
    20241123_160219.jpg
    782.8 KB
Gister was die jaarlikse Double Century fietstoer en 20 van ons het weer diens gedoen
Die vinnigste groepe het laaste weggespring, toe dit al helder lig was.
View attachment 927641

'n Mooi vallei duskant Zuurbraak
View attachment 927642

Aan die begin van die Tradouwpas is hierdie baie mooi akkerboom. elke jaar groter en mooier
View attachment 927643

Halfpad deur die Tradouwpas.
View attachment 927644

By Barrydale draai die roete wes in die rigting van Montague.
Hier ry ons op die R62 deur die Tradouwvallei
View attachment 927645

Die rotsformasies tussen Montague en Ashton is altyd iets besonders om te sien
View attachment 927646

View attachment 927647

Twee ysterperde langs mekaar - die swarte is 'n 14CRB, 105 jaar oud en lank nie meer diensbaar nie.
Die GrysKameel langs hom is 85 jaar jonger, loop soos 'n horlosie en sal (hopelik) nog baie jare diensbaar wees.
View attachment 927652

Later die dag, toe al die fietse hulle ry klaar gery het, het en het ek via 'n paar grondpaaie terug huistoe gery.

Net buite Swellendam is hierdie mooi groot bloekomboom, langs 'n ou ysterbrug oor die Kliprivier
View attachment 927651

Duskant Bonnivale lê die koringlande wyd en die koring is ryp.
Oestyd is in volle gang
View attachment 927650

:)
Daar staan seker so R10m - R12m se toerusting in daai foto. Dan praat ek nie eens van die Hilux nie.
 
Behalwe die waarde van die toerusting, ook die waarde van al die koring . . . .
Soos ek nader gery het kon ek sien die twee stropers en die trekker & wa lyk blinknuut.
Dit het gelyk na Massey Ferguson trekker en Case stropers
 
Top