Damduiker Road Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Myburgh_86

Pack Dog
Joined
Feb 4, 2016
Messages
122
Reaction score
46
Location
Cape Town
Bike
BMW R1200GS Adventure
Fellow Wild Dogs,

Ek share so n bietjie n paar kiekies van n trip wat ek, my swarrie en skoonpa so n rukkie gelede gedoen het. Dis nog voor ek my GS gekoop het (met my VN 1500 gery) en wel die punt waar ek besluit het dis tyd vir n Adventurer... want so lekker soos daai cruiser ry. Grondpad is nie vir hom bedoel nie.

Ons het Bainskloof Pass omgery na Wolfkop Kamp terrein net buitekant Citrusdal.

Sal "eendag" as die video klaar ge-edit is dit ook laai.
 

Attachments

  • 20150209_071956.jpg
    20150209_071956.jpg
    301.7 KB · Views: 452
  • 20150209_072323.jpg
    20150209_072323.jpg
    228.9 KB · Views: 448
  • 20150209_121241.jpg
    20150209_121241.jpg
    333.6 KB · Views: 444
  • 20150209_133800.jpg
    20150209_133800.jpg
    304.3 KB · Views: 445
  • 20150209_170237.jpg
    20150209_170237.jpg
    378.7 KB · Views: 449
  • 20150210_095856.jpg
    20150210_095856.jpg
    393.7 KB · Views: 444
  • 20150209_182927.jpg
    20150209_182927.jpg
    178.6 KB · Views: 440
weskusklong said:
Ek sien nêrens waar daai klein 2man tentjie op ñ bike vasgemaak is nie :peepwall:

:imaposer: want hulle was nie! Die tente was reeds vir ons opgeslaan! :ricky:
 
:imaposer: Daai tentjie lyk effens kleiner as die ene wat ons het, maar ja, dit sal maar donder om hom op 'n bike rond te ry.

Meer erenstig - Hoe ver het jy die grond op die Cruiser gery. Is julle Middelbergpas oor?

Waar daar 'n wil is was daar nog altyd 'n weg :thumleft:

 
VaalBaas said:
:imaposer: Daai tentjie lyk effens kleiner as die ene wat ons het, maar ja, dit sal maar donder om hom op 'n bike rond te ry.

Meer erenstig - Hoe ver het jy die grond op die Cruiser gery. Is julle Middelbergpas oor?

Waar daar 'n wil is was daar nog altyd 'n weg :thumleft:

Kyk... ek raak plein lui, moerig en gatvol om tent op te slaan so as daar n plek is waar ek kan kamp sonder die "moeite" dan like ek dit kwaai.

Hier is die link van die plek. https://www.wolfkopcampingvillages.co.za/

Ivm met hoe vêr ek gery het op die grondpad... darem nie te vêr nie maar ek het so geskud dat ek nie presies onthou hoe vêr dit was nie! Ons het Bainskloof Pass om Ceres toe gery en van daar het ons Die Dorp Op Die Berg om gery Citrusdal toe. Wolfkop is net so 20km uit Citrusdal.
 
Dit is Middelberg tussen Citrusdal en Op die Berg :thumleft: Die grondpad is seker 'n goeie 30km
 
Geen wonder daai eerste bier op Citrusdal het nie kante geraak nie... :laughing4:

Grondpad, teerpad, solank daar n view is is dit lekker!
 
Top