Tienie
Race Dog
Ons het gister die roete vir die Canola Run van 13 September gaan recce. Die omgewing rondom Caledon en die Overberg is tans ongelooflik mooi. Ek het besluit om sommer ‘n RR daarvan te maak en met julle te deel.
Daar is orals lekker waterdriffies en natuurlik moet daar mos daardeur gejaag word!
Jean op sy 990 S
Walter op sy splinternuwe GSA
Johnnie Bok op die 990S
Die DR650 doen ook sy ding
Daar is gereeld gestop en nonsense gepraat
Die pragtige Canola
Die nuwe GSA kry nie genoeg van die Canola nie!
Ongelukkig moet daar plaashekke ook oopgemaak word!
Mooi omgewing
Die 1190 waardeer die uitsig!
Sien julle by die Canola Run op 13 Sep 2014!
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=154318.40