Die Hel - Leo and mates

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Excalibur said:
Bom Dia

Lekker report my ou mater. Trip saam met die klomp altyd lekker. The welcoming message on my 276 has also been changed to "fokken stywe duif kuite" Lombard, jy is 1-0 voor in 2013. Gelukkig is die jaar nog lank ;)

Kolonel, daai ander kolonel maak nie mooi met u nie.  :deal:

:imaposer: :imaposer:

Lekker jaar vir jou ook Kol. Tollie Excalibur.

Jou Vleisbom.
 
Ek is nou baie lus vir 'n grondpad of twee  :ricky: dankie vir die goeie RR
 
Excalibur said:
Lekker report my ou mater. Trip saam met die klomp altyd lekker. The welcoming message on my 276 has also been changed to "fokken stywe duif kuite" Lombard, jy is 1-0 voor in 2013. Gelukkig is die jaar nog lank ;)

Eks bevrees dis n naam wat gaan vassteek , ou duifkuite .  Toemaar ek het n mater op Elsenburg gehad , sy naam was Hugo kalanderkuite .  ;D
 
Nog 'n nice RR Leo.  :thumleft:

Ook lekker om jou en Basil se ysters in hulle natuurlike habitat te sien.  :ricky:
 
Lekker RR!  :thumleft:
Nice fouties!
 
Kyk hoe effortless tel daai Herman die GS op in die water - se mos hy is die perfekte balans tussen krag en soepelheid :deal:
 
Ek gaan elke 6 weke hel toe (huis toe) my vrou is daar  :pot: nice rr dit bly darem maar mooi.
 
Die RR en pics getuig van die "gees" van hierdie trip.  :thumleft:
 
Top